ek het vrydag oggend vanaf eagles creek brits toe gevlieg, (100ll= avgas) in gegooi en zebula toe gevlieg. ( toe ek my call na lanseria maak om op te styg was die qnh 1031 ) vanaf eagles creek
op 10uur die ogend te zebula geland. dit was n BAIE LEKKER NAWEEK.( right-hand down wind vir 08 )
het van my vriende daar gekry wat ek lank laas gesien het ( chris= thabazimbi )
(tom & vrou= thabazimbi )
( hans kolver = plaas in die pienaars rivier area )
net jammer ek was al ou wat met n bantam in gevlieg het!!!!!!
sondag 10 voor 8 die oggend reguit terug gevlieg eagles creek toe ( 1.4 )
NB; EK DINK DIE 2 TROJANS WAS GREAT!!!!!!!!!! EN HULLE KLINK ONGELOOFLIK MOOI
nigle h was soos gewoonlik uit stekend, hy het tot n display ge lewer net n Kodiak!!!!!!!!!!!

veilig vlieg
pit bull