
Dit was moer lekker dankie Pieter en Braam.
Ek moes my CofG aanpas na daardie breakfast

Laat die middag het die wind my geroer Nylstroom toe

Maak die datum vas vir volgende jaar

Ja Ja wou daar wees maar die Klein Gooseling het ander planne gehaad vir pa Goose.avgas wrote:waar was Goose![]()
Dit klink na n planGoose wrote: Moet dalk maar n fly-inn na my toe reel vir boerie roll en goose wings
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests