Blue Max wrote:
Ek hoop daar is iets op die program vir die die Saterdag-aand.
Want laas jaar was die party verby toe ons 7 uur die aand daar aankom.
Dalk sal ek die softness kan oortuig om saam te kom as daar n show of iets aan die go is.!!!

Dan was jy laasjaar verseker by verkeerde Vliegveld!!!
DJ Ossewa het laasjaar 8uur begin sing en ons het die hekke eers Sondag oggend 2uur gesluit! Ek sal vir jou die regte GPS verwysing stuur dat jy die jaar op di regte plek opdaag!!!
Ons Program vir Saterdag lyk soos volg:
7:30am Santjie White " Pilot Search & Rescue briefing" in VIP HANGAR. Open for all Pilots free drinks & snacks
11:00am Bosveld Dorper Klub Skaap & Boerbok Veiling
12:00pm DJ Ossewa ( Biertent )
14:00pm MD Greyling
15:00pm Plaasmoord
17:00pm 13 Blou Bulle vs England Bigscreen TV`s
19:00pm Elizma Theron
20:00pm Die Campbells
21:30pm SNOTKOP
so ek stel voor jy daag die jaar saterdag oggend 7uur op!
Sien daar.