
Waar is die Manne van Staal? Hmmm? Ek sien nog niks bookings nie?

Em my mede - Vulture Bluemax?

Ja nee Piet lyk my ek sal maar n bussie vol Can Cans's moet inbringpietmeyer wrote:As ek so kyk sien ek nie juis engie Can-Can girls nie
Blue Max wrote:![]()
![]()
ennnnn Debbie is erg bekommerd dat een van die Can Can girls dalk op my verlief mag raak.
Dit klink goed JacoShallowpig wrote:Jy gaan definitief gyro's sien die naweek.
Kom ons praat more by Aeroden fly-in oor die reelings.
Jaco
Ja nee ek weet nie dit lyk my dit gaan net n klomp Cowboy's weesAsterix wrote:Blue Max wrote:![]()
![]()
ennnnn Debbie is erg bekommerd dat een van die Can Can girls dalk op my verlief mag raak.
![]()
![]()
![]()
By the way - waar is die Can Ca girls?
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests