Tribal Croc wrote: Blue Max 25l
Francois, as jy unleaded vi my kan kry sal ek bly wees.nicow wrote:Paul gaan jy oorslaap,of vlieg jy Saterdag terug?
Nicow, sorry chom ek gaan daar slaap. Ek vlieg ook Saterdag-oggend deur,so jy is welkom as jy Vrydagaand by my wil kom slaap en dan vlieg ons saam deur, of as jy vroeg by jou wegkom kan jy via my verby kom. Net soos dit vir jou maklik is.
Ek gaan nie dat n paar wolkies my naweek wegvat nie!

