Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017
Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017
Bultfontein (fabu) nooi julle vir die Bultfontein boertjie fees. info@bultfontein.co.za Kom vlieg in en kom kuier lekker saam met ons by die fees. Vervoer is beskikbaar van die vliegveld na die terrein.
Re: Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017
Hallo Boertjie
Klink na n lekker fees.Sit meer inligting op soos n fees program, oorslaap opsies ander moontlike atiwiteite asook n paar fotos en GPS co-ods van die vliegveld ens.
Klink na n lekker fees.Sit meer inligting op soos n fees program, oorslaap opsies ander moontlike atiwiteite asook n paar fotos en GPS co-ods van die vliegveld ens.

ZU - ATE Windlass 503
ZU - CHG Aquilla 582
ZU - BAJ Bushbaby
ZU - CHG Aquilla 582
ZU - BAJ Bushbaby
Re: Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017
Klink na n lekker fees.Sit meer inligting op soos n fees program, oorslaap opsies ander moontlike atiwiteite asook n paar fotos en GPS co-ods van die vliegveld ens. : Dit prikkel die belangstelling
Thunderbird
Bushbaby in rebuild
Bushbaby in rebuild
- pietmeyer
- Pilot in Command
- Posts: 967
- Joined: Wed Feb 13, 2008 1:41 pm
- Location: Ingwe Airfield, Centurion
Re: Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017
Ek sien FABU is Butterworth? Waar is bultfontein?
Piet Meyer
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Jabi J400 ZU-DUU (Wonderboom)
Re: Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017
Hallo Piet. Bultfontein is in die Vrystaat nie ver van Bothaville en Nampo af nie
ZU - ATE Windlass 503
ZU - CHG Aquilla 582
ZU - BAJ Bushbaby
ZU - CHG Aquilla 582
ZU - BAJ Bushbaby
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests