Dit was een van die beste events vir n baie lang tyd EN amper n Savannah fly in



En baie ..praat en baie raad gee aan almal van die wat kan en weet wat aangaan
Dankie ook aan Gerard se Boetie vir die inligting oor die headsets,helmets en so aan



Baie dankie almal
Pieter (ZU-TGA)