Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Jun
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Air Magic have teamed up with Cape avionics to get you guys the absolute best possible prices on handhelds possible... they always try to help at these events.. If you circulate to your members. Then pay Cape avionics and Air Magic will deliver to the Alldays show...
More info:
Paul Lintott
Air Magic
Unit 13 Richard Park
Wimble close
Ballito
4420
tel 032 815 1064
fax 032 525 8439
More info:
Paul Lintott
Air Magic
Unit 13 Richard Park
Wimble close
Ballito
4420
tel 032 815 1064
fax 032 525 8439
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Min dae....Amper tydPieter Smith wrote:http://www.alldaysfestival.co.za/

Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Hoop net die wind bedaar vir `n lekker naweek !!nicow wrote:Min dae....Amper tydPieter Smith wrote:http://www.alldaysfestival.co.za/
Jab ZU-FDZ
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Windguru wys SOVER dat dit lekker vlieg-weer gaan wees.
Lekker Vlieg-weer beteken ALTYD lekker kuier weer ook.
Sien julle almal daar bo

Fake people worry about their image.... Real people just don't give a damn!!!
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Dankie vir die goeie nuus !!Baitbird wrote:Windguru wys SOVER dat dit lekker vlieg-weer gaan wees.
Lekker Vlieg-weer beteken ALTYD lekker kuier weer ook.
Sien julle almal daar bo

Jab ZU-FDZ
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
THE NOTAM AS REQUESTED.
(C1811/13 NOTAMN
Q)FAJA/QRALW/IV/NBO/AW/000/060/2240S02903E005
A)FAAL B)1306150500 C)1306151600
E)TEMPO ATZ DECLARED 5NM RADIUS CENTRED ON AERODROME REFERENCE
POINT(224042.0S 0290318.0E). CALL SIGN: ALLDAYS TOWER
FREQ: 120.2 MHZ
AIRSPACE CLASS: CLASS D.
F)GND G)6000FT AMSL)
(C1815/13 NOTAMN
Q)FAJA/QWALW/IV/NBO/AW/000/060/2240S02903E005
A)FAAL B)1306140700 C)1306141600
E)AIRSHOW PRACTISE TAKING PLACE: 5NM CENTRED AT AERODROME REFERENCE POINT.
F)GND G)6000FT AMSL)
(C1817/13 NOTAMN

E)ALLDAYS AIRFIELD: AIRSHOW TAKING PLACE 5NM CENTRED AT AERODROME REFERENCE
POINT.
F)GND G)6000FT AMSL)
THANKS.

Lyk vir my die Groen Kobra van Potties en die Geel Kobra van Poloks gaan Sat oggend arriveer - tentjies, slaapsakke en al... 

Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Sien julle daar! 

Anthony Hugo
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Crosswinds
Proud member of The Chain Gang
viewtopic.php?f=1&t=18311
http://www.facebook.com/groups/574736389205283/
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Nog net 1 slapie.
Vat more oggend die langpad - terwyl die wind van agter waai !
More hierdie tyd het ek verseker al
in die hand.
Sien julle daar
Vat more oggend die langpad - terwyl die wind van agter waai !

More hierdie tyd het ek verseker al

Sien julle daar

Fake people worry about their image.... Real people just don't give a damn!!!
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Antonie - wat is jou planne? Vlieg jy deur - en wanneer?Loco wrote:Sien julle daar!
Weer lyk lekker vir my en Nicow - 6 -7 knope gatwind Saterdag - 7-8 knope oos Sondagoggend.

-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Ek sal moet ry
vrou en kinders gaan saam.

- ZULU1
- Frequent Flyer
- Posts: 1339
- Joined: Fri Aug 26, 2005 8:39 pm
- Location: Salt Rock (Ballito) & Mud Island
- Contact:
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Two windsocks in the car tp be paid in Z1 currency...see you tomorrow Nico...
Centrifugal force in pure Physics does not exist, however this does not apply to Taxi drivers..
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Heerlike tyd gehad.
Vrydag aand was maar bietjie raserig met manne wat hard gekuier het, maar afgesien van dit was die naweek baie lekker.
Dankie Pieter & span.
Dankie vir gemaklike en deeglike ATC.
Ek's volgende jaar terug!
Vrydag aand was maar bietjie raserig met manne wat hard gekuier het, maar afgesien van dit was die naweek baie lekker.
Dankie Pieter & span.
Dankie vir gemaklike en deeglike ATC.
Ek's volgende jaar terug!
Fake people worry about their image.... Real people just don't give a damn!!!
Re: Alldays Fly-in & Bosveldfees @ Alldays Airstrip 14-16 Ju
Hi Pieter
Weereens Baie Dankie vir `n lekker naweek, ons het lekker gekuier.
Ons moet mense soos julle baie waardeer wat nog die tyd en guts het om so iets te reël. Ek kan myself maar net indink hoeveel effort in so storie gaan.
Dra ook asb ons dank oor aan al die ander wat jou gehelp het en spesiaal aan jou Ma vir al haar moeite met ons slaapplek.
ATC was ook great !!
Jammer dat jy nie altyd ALMAL kon tevrede stel nie ???
Sien julle weer volgende jaar.
Groetnis
Piet & Christa

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests