Die Breakfast fly inn word ondersteun deur EAA alhoewel ons hoop om enige tipe Aerie hier te sien
Avgas en Mogas sal beskikbaar wees sowel as n Pendeldiens dorp toe
Indien jy dalk n naweek darvan wil maak sal ons jou en jou familie met graagte besorg waar jy ookal jou akkomodasie bespreek het in Warmbad of omgewing
Indien jy wil bevestig (afhangende van die weer soos altyd) e mail asseblief vir Pieter by info@just4fun.co.za met jou naam , Aerie Reg , aantal pax sodat ons die aantal etes kan beplan







Almal is welkom en indien jy vrae het skakel asseblief vir Pieter @ 0833775227 of Braam @ 0827237539 wat jou met graagte sal help
Warmbad Groete