


Vrydag aand hou ons `n lekker saam kuier "steak eet" vir R60.00 met buurtein. Julle kan gerus kom oorslaap. gastehuise en koshuis is beskikbaar. As julle wil kamp het ons `n badkamer op die terein.
Saterdag gee ons `n gratis ontbyt vir die "pilots" wat invlieg.
Lugruim word om 9:00 saterdag oggend gesluit vir vertonings. Ons hou `n klein lugskou om die jaar te vier.