Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Wed Jan 19, 2011 5:40 pm

Jabbanaught wrote:Pieter lyk asof jy n groot ding beplan daar by jou , baie geluk en sterkte !
Dankie Paul,
Ja, ons gaan groot hier inni bos! :lol: :lol: :lol: !!!!!!
GO BIG OR GO HOME!
As ek die trip van Alldays af Stellenbosch toe kon doen , kan jy seker die trip Alldays toe ook aanpak?
Anders ## ## ## ## ##
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Wed Jan 19, 2011 6:00 pm

M I Claase wrote:
Laat weet my van die pryse. As jy kan reel moet ek dalk vroeer afkom en kom jag dan is die die res bonus. Is dit Livingston elande? As die pryse reg is kan ek dalk meer ouens saambring vir die jag en vlieg storie.

Groetnis

Malcolm
Kyk bietjie by www.tallyho.co.za dis n m@#rse plaas met baie baie wild. Nice verblyf en net 5 km van die airstrip. As jy nie regkom nie laat weet my, hier is nog 100 ander plekke.
Groete
M I Claase
First solo
Posts: 76
Joined: Wed Dec 09, 2009 4:39 pm

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby M I Claase » Thu Jan 20, 2011 9:00 am

Stuur lys van honderd plekke! Ek sal my gyro da moet los as ek by tallyho wil jag. Hulle is vrek duur vir ouens wat biltong jag en in R betaal.As ek n Magni,Ella of Xenon gevlieg sou ek dit kon bekostig! Het julle nie n informasie sentrum wat vir jag in Alldays nie? Miskien moet ek by die vliegveld kamp en daarvandaan jagtogte aanpak!

Malcolm
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Thu Jan 20, 2011 12:15 pm

M I Claase wrote:Stuur lys van honderd plekke! Ek sal my gyro da moet los as ek by tallyho wil jag. Hulle is vrek duur vir ouens wat biltong jag en in R betaal.As ek n Magni,Ella of Xenon gevlieg sou ek dit kon bekostig! Het julle nie n informasie sentrum wat vir jag in Alldays nie? Miskien moet ek by die vliegveld kamp en daarvandaan jagtogte aanpak!

Malcolm
Stuur my jou email adres dan stuur ek jou n lys van baie jagplekke in die area. Die meeste sal jy moet be,l hul het nie websites nie.
Ek gaan binnekort n lys ook "post" van al die akkommodasie in ons area beskikbaar vir die Vliegfees.
Jul sal vroeg moet akkommodasie bespreek,Junie is jagseisoen in die Bosveld.
M I Claase wrote: Miskien moet ek by die vliegveld kamp en daarvandaan jagtogte aanpak!
Is ook moontlik :lol: :lol: :lol:
Lw: Kampeering op n naby gelee plaas (3km) en in die kampterrein by die vliegveld is gratis. 'n ablusie blok sal beskikbaar wees op die plaas en by die vliegveld.
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sat Jan 29, 2011 9:38 am

Hallo aan almal,
Die belanstelling is oorweldigend en het ons die goed gedink om n vliegklub op Alldays te stig en binne n maand is die Alldays Vliegklub net kort van 20 lede. Ek sou nooit kon raai dat hier so baie pilots, pilots to be en mense met n liefde vir aviation in die bosveld wegkruip nie.
Ons beplanning met die Vliegfees is goed op dreef en beplan ons n paar aangename verrasings. Ons program lyk baie opwindend met MD Greyling vrydagaand by ons geborgde pilots skape braai en DJ Osswa saterdagaand. Die naweek se program en uitstal lys beskik oor n paar groot name en opwindende stalletjies soos: Toyota, Ford, John Deere, Landini & implemente, NTK, Mapungubwe NP, Vleisentraal se stoet Dorper skaap veiling, 2 vliegskole, n paar jagplaas bemarkers, n Predator Park, heerlike boere kos stalletjie, n biertuin, Boogskiet staproetes en n pretpark vir kinders met sprinkastele en 'n glybaan ens. Ons het heel wat navrae gekry van nog uitstal belangstellendes onder ander twee Gyroagente. Vir meer inligting en akkommodasie in die area kan jul ons “Event” volg op Facebook.

http://www.facebook.com/#!/event.php?ei ... 6272326695
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby avgas » Sat Jan 29, 2011 10:23 am

Met 'n skok hoor ek toe die Windpompfees op Naboom is dieselfde naweek.
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sat Jan 29, 2011 10:53 am

avgas wrote:Met 'n skok hoor ek toe die Windpompfees op Naboom is dieselfde naweek.
Hi Avgas,
Ja dis reg, ons het dit gesien toe ons die Vliegfees se datum vasmaak. Jy bly mos daar naby Naboom???? Gelukkig vlieg jy mos, so jy sal maklik by altwee kan inloer.
Die Limpopo is groot en daar is ruimte vir beide geleenthede om n m&@rse sukses te wees.
So wat se jy..... gaan jy laat saterdagmiddag invlieg vir DJ Ossewa se show en n paar koue biere???? :lol:
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby avgas » Mon Jan 31, 2011 6:28 am

Ek stal uit by Windpompfees. :(
Miskien kan ek my vrou en personeel alleen los die middag om die stalletjie te hanteer (!!)
(^^) (^^)
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Hop Along
Found a flight school
Posts: 17
Joined: Sun Jan 20, 2008 6:51 pm
Location: Groblersdal

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Hop Along » Wed Feb 02, 2011 8:09 pm

Dagsê Pieter,
As alles reg loop met die weer en wind, sal Groblersdal (FAGL) sterk verteenwoordig wees.
Ons sal later getalle deurgee.
Sterkte met die reelings.
Groete,
Louis van Schalkwyk.
Louis v Schalkwyk
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Thu Feb 03, 2011 9:04 am

Hop Along wrote:Dagsê Pieter,
As alles reg loop met die weer en wind, sal Groblersdal (FAGL) sterk verteenwoordig wees.
Ons sal later getalle deurgee.
Sterkte met die reelings.
Groete,
Louis van Schalkwyk.
Hallo Louis,
Sien baie uit om jul te verwelkom in Alldays. Ons het n gratis kampterrein by die vliegveld met toilette en storte en ook baie akkommodasie beskikbaar in die omgewing. Laat weet as ek vir jul moet kampeering uithou of kan help met verblyfs reelings in die area. SMS my jou email adres dan stuur ek jou so bietjie meer inligting oor ons Vliegfees en boeredag.

Alldays Vliegklub Groete
Pieter
0827867616
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Thu Feb 03, 2011 9:07 am

avgas wrote:Ek stal uit by Windpompfees. :(
Miskien kan ek my vrou en personeel alleen los die middag om die stalletjie te hanteer (!!)
(^^) (^^)
Hi Avgas,
Goeie plan, of miskien kan jy jou personeel alleen los vir die Windpompfees en jy en jou vrou kan uitstal by die Alldays vliegfees. heheheh Hoe klink dit??? :lol: :lol: :lol:
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby avgas » Thu Feb 03, 2011 1:08 pm

Ek sal uitspan (!!) , nie uitstal nie. :lol:
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Tue Feb 22, 2011 12:34 pm

Hallo julle,
Die Alldays vliegklub nooi alle belangstellendes uit na die Alldays Vliegveld, Sondag 27 Februarie 12:00 vir 'n bring en braai om ons fees reelings te bespreek. Die "restricted airspace" hier in die limpopo het my so bietjie op die grond gehou vanaf die 15de. Ek neem vir jul foto Donderdag, ek sal dit opsit. Julle sal die plek nie herken nie. Ons parkeerarea en kampterrein is klaar en het ons vandag begin bou aan die ablusieblok.

Ons program vir die naweek van die fees lyk op die oomblik soos volg:
Alldays Vliegklub bied aan:
Alldays Vliegfees & Boeredag.
Almal is welkom, bring die hele familie en kom geniet 'n lekker fees enig in sy soort in die Bosveld.

Plek: Alldays Vliegveld S22.40`.42” E029.03`.18”
Datum: 17 & 18 Junie 2011 ( Vliegtuie arriveer 16de en vertrek 19de)
Tyd: Hekke open elke dag 7:00

Kampterrein beskikbaar
Baie demonstrasies en Uitstallers.
( Toyota, Volkswagen, Ford, Landini, John Deere , Tuff Stuff 4x4, NTK, Vleissentraal, Ingogo Taksidermie, Horns & Hooves Game Captures, en vele meer)

Heerlike Eetgoed, Biltong & wildsvleis, Klei Potte, en Kuns uitstaling stalletjies. Biertent, Tee tuin, Vliegtuie op statiese vertoning, en Kinderspeel park met toesighouers en springkasteel.

Daar sal n verskeidenheid Gyrokopters, Helikopters, Mikroligte vliegtuie en vaste vlerk Vliegtuie invlieg wees wat vir ons vliegfeesnaweek.

17 Junie: Demonstrasies & Toetsritte
Aankoms van vliegtuie
Dorper Studie Groep Keuring en Arbeid Opleiding
Vliegroete vir vlieeniers ( Masekwaspoort, Weipe, Limpopo lang, Alldays)
Jagpakketveiling
19:00 MD Greyling met voor vertoning van 'n lokale groep Plaasmoord

18 Junie: Demonstrasies & Toetsritte
11:00 Vleisentraal Soet Dorper Veiling
15:00 Super 14 Rugby op Groot skerms
17:00 Super 14 Rugby op Groot Skerms
19:00 DJ Ossewa met voor vertoning van 'n lokale groep Plaasmoord.


Vir akkommodasie reelings en verdere navrae kontak: Pieter 082 786 7616, Dirk 0829334038 of Gideon 0792331776
User avatar
Pieter Smith
Flying low - mind the power lines
Flying low - mind the power lines
Posts: 379
Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
Location: Alldays, Limpopo

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby Pieter Smith » Sun Feb 27, 2011 9:17 am

Vordering by die Alldays vliegveld is baie goed op dreef. Ons het vandag 27 Feb om 12:00 ons vergadering en bring en braai. Sal nog lug fotos van die airstrip neem en jul op hoogte hou.
Attachments
Ablusiblok vondasie.jpg
Alldays Hangers.jpg
Fees terrein Ingang.jpg
Veiling Area vanaf Ingang.jpg
Flyin Parking.jpg
Toilet area.jpg
Stene dankie Attie.jpg
Boabab @ Bakleikraal.jpg
Bivack eilande.jpg
RAF Dash Limpopo.jpg
Magalakwena Bertus.jpg
Magalkwena J Kruger.jpg
Limpopo Bivack.jpg
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5060
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: Alldays Limpopo Fly inn weekend 16-19 June 2011

Postby nicow » Mon Feb 28, 2011 7:53 am

Baie mooi! (^^)
Dis lekker om so baie water in die rivier te sien.
Nico
Limpopo Flight School
nico@limpopoflightschool.co.za

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests