PProp for 582 Cheetah/ bushbaby

All accessories and parts for sale (Engines, parts, GPS, comms, instruments, trailers etc)
User avatar
Leprachaun
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1161
Joined: Mon Aug 22, 2005 12:57 pm
Location: Pretoria

PProp for 582 Cheetah/ bushbaby

Postby Leprachaun » Tue Dec 15, 2015 8:07 pm

I have a used Pprop for a 582 Cheetah/ Bushbaby in excellent condition . Prop replaced with a Warp drive Offers 0825688635 Leprachaun , new personal messages please , you call you get you send message someone (^^) else gets!
A pilot lives by perfection , or not at all!
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby

Postby Boet » Wed Dec 16, 2015 8:49 am

Pitch and diameter?
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby

Postby JvTonder » Wed Dec 16, 2015 1:56 pm

Wil nie moeilikheid maak nie maar ek kan nie glo jy het die Pprop verruil vir n Warp nie, is net nuuskierig en wil graag weet hoekom?

Warp is nie die beste prop nie (lees gemors :twisted: ) in my opinie, beste besluit wat ek ooit gemaak het was om die warp af te gooi en n P-prop op te sit. Alles was beter met die P-prop, klim, kruis spoed, brand stof verbruik en die onmiddellike "thrust" en "reaksie tyd" (responsiveness?????) op die kontrole vlakke. Het my self ook uit die moeilikheid uit gevlieg met die P-prop en met die warp my BB in die grond geplant.

By gesê dit moet natuurlik die regte prop wees, lengte en pitch, anders werk dit ook nie en myne was op die 912 in n BB, dalk maak dit verskil?
Flying feeds the soul!
User avatar
Leprachaun
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1161
Joined: Mon Aug 22, 2005 12:57 pm
Location: Pretoria

Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby

Postby Leprachaun » Thu Jan 07, 2016 12:11 pm

Ek het self props gemaak, Ja jy kan vinniger vlieg met n twee lem, , maar minder wringkrag he , dis die keuse wat jy moet maak. N Warp drive is seker een van die sterkste/ duursaamsaaste props wat jy kan kry , baie goed vir trikes met pushers en klippe op die aanloopbaan . Het al gesien dat n helmet deur die lemme is en opgekerf is asoo flying wires wat summier afgeknip is sonder enige skade op die prop.
Die hout props op die ander kant is hoog op onderhoud , gedurige skade , redo sasook balans en die groot omtrek met n halwe bloekom boom wat jy rondswaai.
Die onmiddelike krag en thrust is ook vinniger beskikbaar met die 3 lem warp.
Op my Cheetah is hy om en by 3mph stadiger , 78 vs 80 met die warp, maar ligter op brandstof , 1,2 liter per uur en baie korter opstyg . Dalk le die probleem by die loods en nie die prop nie , wonder maar net Alex (^^) :mrgreen:
A pilot lives by perfection , or not at all!
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby

Postby JvTonder » Fri Jan 08, 2016 12:41 pm

Interessant my ondervinding is net mooi die teenoorgestelde van joune en het meer as een keer probleme met die Warp gehad, krake en lemme wat "gedelaminate" het ens. Moes twee keer nuwe lemme van Warp af bestel agv swak kwaliteit so ja ek swaai eerder daai halwe bloekom en as jy reg na hom kyk hou hy vir amper ewig, dis nou natuurlik as die loots nie sy beste doen om hom te breek nie :wink:
Flying feeds the soul!
witwillem
Top Gun
Top Gun
Posts: 529
Joined: Sat Mar 21, 2009 10:55 am

Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby

Postby witwillem » Fri Jan 22, 2016 3:56 pm

Ekke sien daar is nou n plaaslike puller vir 582 beskikbaar of moet ekke eerder se die leperkoring het vandag eene gekry wat hy moet loop en toets vlie - die popeller sal ok beskik baar virrie brom choppers .sal graag wil sie hoe performdie lokal kompesit popeller willem
Jean Crous
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1259
Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
Location: Barrydale Western Cape

Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby

Postby Jean Crous » Fri Jan 22, 2016 9:12 pm

Willempie, se biekie vi my wies die plaaslikkepropellorman ?
Jean.
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 37 guests