Rotax 80 hp UL - NOT FOR SALE ANY MORE
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Rotax 80 hp UL - NOT FOR SALE ANY MORE
Hi all aviators
SORRY FOR INTERESTED PARTIES BUT I AM IN THE PROCESS OF BUYING AN AIRFRAME
AND ENGINE IS GOING INTO THAT.
NEW ROTAX ENGINE FOR OVER 300 THOUSAND NOT AN OPTION ANY MORE
Rotax 912 - 80 hp - with 894 hours total time with new refurbished De Necker 2 bladed prop
Price : R 70 000-00 ( engine and prop with rectifier complete )
You need extra
exhaust and radiator
All information and photos available and could be mailed but to big to post here
Please contact me by personal mail and i will immediately send you full specs with photos
regards
Johan de Wet
Swakopmund
jdewet@mweb.com.na
00264 - 81 124 8283

Last edited by johnythelaw on Fri Aug 05, 2016 11:43 am, edited 4 times in total.
Re: Rotax 80 hp UL
Ek het vir jou n Bushbaby ook, sonder enjin!
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: Rotax 80 hp UL
Boet en almal wat dalk belangstel
Ek is die een wat so agter jou gesit het met die Borien.
Maar ek het nie meer plek en moed om n vliegtuig te bou of te restoureer nie.
Het nou net n klein hangar wat 2 piskrieke kan vat of een vliegtuig soos Cessna of piper.
So werk plek is skaars.
Ek kry oor twee weke die enjin met sy papierwerk en geskiedenis.
Ek het vir twee ander ouens ook belowe - ek sal liewer eers fotos wil neem dat almal kan sien presies
wat is daar of nie daar nie asook die regte ure en die werk wat gedoen is deur Gedeon Nieman op 600 uur inspeksie ens.
Wil nie he iemand moet agterna dink ek het of wou hulle verneuk nie.
Miskien het ek die advertensie bietjie vroeg ingesit en moes gewag het tot ek alles in die hand het - maar nou ja.
Ek sal liewer die enjin verkoop en n lopende naaimasjien probeer in die hande kry wat ek kan bekostig.
Sal die advertensie update met fotos en inligting sodra ek alles het so na die einde van die maand.
Jammer as ek iemand op hol gejaag het
groete
Johan de Wet
Swakopmund
00264 81 124 8283

Johan laat Boet daai motor vir jou in die Bushbaby se raam sit dan het jy mos iets wat dadelik kan vlieë.
Flying feeds the soul!
Re: Rotax 80 hp UL
Johnnie the law, ek stel belang in jou 912.
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: Rotax 80 hp UL
Updated 15 June 2016
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
- KFA
- Toooooo Thousand
- Posts: 2789
- Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
- Location: Now at Petit (FARA)
- Contact:
Re: Rotax 80 hp UL price changed to new info obtained
Wat is die jaar model of serial nommer van die engine?
Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: Rotax 80 hp UL price changed to new info obtained
Reeks nommer is 415 27 57
Gebou 1994 - volgens Commet Aviation
groete
Johan
Gebou 1994 - volgens Commet Aviation
groete
Johan
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: Rotax 80 hp UL
BUMP
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: Rotax 80 hp UL - NOT FOR SALE ANY MORE
PLEASE SEE EDITED ADVERT ABOVE
IN PROCESS OF BUYING AN AIRFRAME AND THEN REPLACING THE EXISTING VW ENGINE
WITH THE ROTAX.
NEW ROTAX ENGINES NOT AN OPTION FOR REBUILT AIR FRAMES AND CAN ONLY BE RECOMMENDED
FOR A NEW COMPLETE AIRCRAFT. - THIS OPTION OF A 912 UL ENGINE AT 360 THOUSAND NEW
PUSHES EVEN NON TYPE CERTIFIED PRICES EXTREMELY HIGH.
REGARDS
JOHAN

- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: Rotax 80 hp UL - NOT FOR SALE ANY MORE
Johan
Ekt gedog ek gaan die enjin kom laai in Swakop volgende week... (Grappie!!) Dis n wyse besluit. Die nuwe enjin pryse is belaglik!!!
Watter errie gaan jy dit inbou?
Groete
Jacques

ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: Rotax 80 hp UL - NOT FOR SALE ANY MORE
Hi Jaques
Ek is aan die roei met n KR2S
Dit is standaard KR2 maar die romp is 16 duim langer as die gewone KR2
en die binne ruim is ook so 2 duim wyer as die standaard.
Doen so 180 mph met die VW enjin wat baie naby dieselfde krag en gewig is
as die Rotax 912 behawe dat die rotax dubbel "ignition" het wat die VW nie het nie
KR staan al paar jaar maar was nog altyd onder dak en het standaard ou skool
instrumentasie met Icom radio.
Ek het ook n volledige volksplane waarvoor ek die VW enjin soek maar dit is net n enkel
sitplek en kan darrem so basiese aerobatics doen
So paar skraap en skuur merke maar ek sal elk geval die KR nuut oor verf -
en dan die volksplane voltooi wat net n enjin nodig het, andersins ook volledig

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests