
PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
- Leprachaun
- Frequent Flyer
- Posts: 1161
- Joined: Mon Aug 22, 2005 12:57 pm
- Location: Pretoria
PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
I have a used Pprop for a 582 Cheetah/ Bushbaby in excellent condition . Prop replaced with a Warp drive Offers 0825688635 Leprachaun , new personal messages please , you call you get you send message someone
else gets!

A pilot lives by perfection , or not at all!
Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
Pitch and diameter?
Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
Wil nie moeilikheid maak nie maar ek kan nie glo jy het die Pprop verruil vir n Warp nie, is net nuuskierig en wil graag weet hoekom?
Warp is nie die beste prop nie (lees gemors
) in my opinie, beste besluit wat ek ooit gemaak het was om die warp af te gooi en n P-prop op te sit. Alles was beter met die P-prop, klim, kruis spoed, brand stof verbruik en die onmiddellike "thrust" en "reaksie tyd" (responsiveness?????) op die kontrole vlakke. Het my self ook uit die moeilikheid uit gevlieg met die P-prop en met die warp my BB in die grond geplant.
By gesê dit moet natuurlik die regte prop wees, lengte en pitch, anders werk dit ook nie en myne was op die 912 in n BB, dalk maak dit verskil?
Warp is nie die beste prop nie (lees gemors

By gesê dit moet natuurlik die regte prop wees, lengte en pitch, anders werk dit ook nie en myne was op die 912 in n BB, dalk maak dit verskil?
Flying feeds the soul!
- Leprachaun
- Frequent Flyer
- Posts: 1161
- Joined: Mon Aug 22, 2005 12:57 pm
- Location: Pretoria
Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
Ek het self props gemaak, Ja jy kan vinniger vlieg met n twee lem, , maar minder wringkrag he , dis die keuse wat jy moet maak. N Warp drive is seker een van die sterkste/ duursaamsaaste props wat jy kan kry , baie goed vir trikes met pushers en klippe op die aanloopbaan . Het al gesien dat n helmet deur die lemme is en opgekerf is asoo flying wires wat summier afgeknip is sonder enige skade op die prop.
Die hout props op die ander kant is hoog op onderhoud , gedurige skade , redo sasook balans en die groot omtrek met n halwe bloekom boom wat jy rondswaai.
Die onmiddelike krag en thrust is ook vinniger beskikbaar met die 3 lem warp.
Op my Cheetah is hy om en by 3mph stadiger , 78 vs 80 met die warp, maar ligter op brandstof , 1,2 liter per uur en baie korter opstyg . Dalk le die probleem by die loods en nie die prop nie , wonder maar net Alex

Die hout props op die ander kant is hoog op onderhoud , gedurige skade , redo sasook balans en die groot omtrek met n halwe bloekom boom wat jy rondswaai.
Die onmiddelike krag en thrust is ook vinniger beskikbaar met die 3 lem warp.
Op my Cheetah is hy om en by 3mph stadiger , 78 vs 80 met die warp, maar ligter op brandstof , 1,2 liter per uur en baie korter opstyg . Dalk le die probleem by die loods en nie die prop nie , wonder maar net Alex


A pilot lives by perfection , or not at all!
Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
Interessant my ondervinding is net mooi die teenoorgestelde van joune en het meer as een keer probleme met die Warp gehad, krake en lemme wat "gedelaminate" het ens. Moes twee keer nuwe lemme van Warp af bestel agv swak kwaliteit so ja ek swaai eerder daai halwe bloekom en as jy reg na hom kyk hou hy vir amper ewig, dis nou natuurlik as die loots nie sy beste doen om hom te breek nie 

Flying feeds the soul!
Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
Ekke sien daar is nou n plaaslike puller vir 582 beskikbaar of moet ekke eerder se die leperkoring het vandag eene gekry wat hy moet loop en toets vlie - die popeller sal ok beskik baar virrie brom choppers .sal graag wil sie hoe performdie lokal kompesit popeller willem
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1262
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: PProp for 582 Cheetah/ bushbaby
Willempie, se biekie vi my wies die plaaslikkepropellorman ?
Jean.
Jean.
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests