Hi all
I have a Aquilla undercarriage that is in the market.
Complete, except for pylon fairing, no accident damage. 714 hrs.
Brand spanking new seats and side bags.
New footrest and pedal rubbers available, free of charge.
Including wheel spats, but cart has extra wide tyres, so they don't fit.
No instruments, except for fuel gauge. Blank instrument pod.
Cart had a 582 on, that I removed and fitted to my cobra.
R 20 k neg. Jaco 083 601 4176.
I also have a Aquilla 1 wing up for grabs, check out the add.
Aquilla Undercarriage
Aquilla Undercarriage
- Attachments
-
- Aquilla 2.jpg (30.72 KiB) Viewed 2459 times
-
- Aquilla 1.jpg (32.6 KiB) Viewed 2459 times
Re: Aquilla Undercarriage
Voorige advertensie oppi karretjie was R7000,00 met instumente - hoe dan nou ???????
witwillem

Re: Aquilla Undercarriage
Hi, ek het deur die advertensies op die forum gegaan, en het die volgende tekoop gekry :
Carts :
18-09-2014 Scout 503 Analog Instr Fuel tank, seat, pannier bags 285 hrs 15 000
07-09-2014 Windlass 503 No Instr Snoop box, seat, pannier bags, tank 240 hrs 10 000
02-06-2014 Aquilla 0 No Instr No accessories 104 hrs 15 000
24-03-2014 Winlass 0 No Instr Snoop box, seat, pannier bags, tank ? 13 500
Jy sal self sien dat die pryse ongeveer R 15 000 is, so ons begin by R 20 000 en werk van daar af. Soos ek se, dis onderhandelbaar.
N Aquilla karretjie is darm heelwat "beter" as n windlass, ek het al een van elk gehad voor ek die cobra gekoop het.
Die vorige eienaar het sy prys gemaak, die is my prys, en ek is seker dit sal een of ander tyd verkoop.
Bel gerus vir solo wings en vra n quote op n karretjie, dink jy sal verbaas wees ....

Pass witwillem
Re: Aquilla Undercarriage
Hi Jaco
Ek stel belang in jou karretjie, het jou n email gestuur, het jy dit ontvang?
Ek stel belang in jou karretjie, het jou n email gestuur, het jy dit ontvang?
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
Re: Aquilla Undercarriage
Hi, sorry. Ek is op vakansie, en is nie naby my e-mail nie. Het vir jou n pm gestuur.
Thanx.
Thanx.
Re: Aquilla Undercarriage
Hi Jaco
Kon jy dalk al n besluit neem rakende die karretjie
kontak my asb by 084 for 17 3551
Kon jy dalk al n besluit neem rakende die karretjie
kontak my asb by 084 for 17 3551
The Sky is not my limit, it is my playground!!!
- Robere
- Signed up at flight school
- Posts: 25
- Joined: Thu Nov 17, 2011 1:57 pm
- Location: Sabi-Sands game reserve
Re: Aquilla Undercarriage
Hi. I am intersted in the cart. Please mail me your contact details
robere.brockman58@gmail.com or
zero,one,five7931242
Thanks Robere
robere.brockman58@gmail.com or
zero,one,five7931242
Thanks Robere
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests