Opsoek na 'n G Kelly prop 64" by 32 pitch vir Rotax 503 met B box.
Het 'n pusher prop maar pitch is heeltemal te grof kry 6000rmp.
Enige iemand wat kan help nou is die tyd.
OPSOEK NA G KELLY Prop
Re: OPSOEK NA G KELLY Prop
is daar niemand wat n ou kelly prop of hennie malan houtprop het wat le in n hanger en baas soek ni.. kom aan manne.. my nommer 084 407 9064
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest