Page 1 of 1

Goose migration Vilankulo's na Wonderboom

Posted: Mon Jul 06, 2015 9:45 pm
by Goose
Hi Julle

Ek gaan saterdag n RV7 by Vilankulo's in Mozambique haal. Hy het n briek probleem. So vlieg met airline daar na toe, maak hom reg en dan vlie ek hom wonderboom toe. Sal by Polokwane stop vir n stamp in my pas boek :lol:

Sal fotos op laai van die trip

Groete
Goose

Re: Goose migration Vilankulo's na Wonderboom

Posted: Tue Jul 07, 2015 7:59 am
by nicow
Goose wrote:Hi Julle

Ek gaan saterdag n RV7 by Vilankulo's in Mozambique haal. Hy het n briek probleem. So vlieg met airline daar na toe, maak hom reg en dan vlie ek hom wonderboom toe. Sal by Polokwane stop vir n stamp in my pas boek :lol:

Sal fotos op laai van die trip

Groete
Goose
Geniet dit,en veilig vlieg!

Re: Goose migration Vilankulo's na Wonderboom

Posted: Sun Jul 12, 2015 10:00 pm
by Goose
Eks terug by die huis,wel n dag later maak eks hier. Sal more die storie en fotos opsit :wink:

Re: Goose migration Vilankulo's na Wonderboom

Posted: Tue Jul 14, 2015 7:49 pm
by Goose
Ons vlug by LAM is met 3ure vertraag toe moes ons saterdag oorslaap in mozi. Baie lekker hotel gekry, R700 p/p sal weer daar gaan kuier. Pervekte vlieg weer sondag, vlieg tyd was 3.1 ure van vilankulo tot wonderboom.

Re: Goose migration Vilankulo's na Wonderboom

Posted: Wed Jul 15, 2015 8:02 am
by nicow
Wow,lyk of dit net lekker was-dankie vir die fouties (^^)