Thunderbird Spares wanted

Microlights, gyro's and other aircraft for sale
Hangar22
Thinking of flying
Posts: 13
Joined: Thu Oct 16, 2014 8:43 pm

Re: Thunderbird Spares wanted

Postby Hangar22 » Fri Oct 24, 2014 1:22 pm

Willie wrote:Foto 2
Willie, dis nie 'n noodlanding nie man, dis 'n crash !!!!!! :shock: :shock:
Sometimes flying a Bantam
User avatar
Dragon
Thinking of flying
Posts: 13
Joined: Fri Jan 06, 2012 10:28 am

Re: Thunderbird Spares wanted

Postby Dragon » Sat Nov 01, 2014 11:42 am

Hi Willie,

We have a Thunderbird in search of a new owner. She is fitted with the upgraded spreader, approved by CAA and supplied by Trevor Davies. 582 silvertop engine has 5 hours since rebuild by Trevor. Airframe 562. She is in tip top condition.

Give me a call if you are interested.

Freddy

zero 82 three three 2 7 four 9 four
Attachments
Wonderboom.jpg
User avatar
Tumbleweed
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2349
Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
Location: FASC

Re: Thunderbird Spares wanted

Postby Tumbleweed » Sat Nov 01, 2014 7:52 pm

Why not just state the price?
Sling ZU FYE - For Your Entertainment
User avatar
Dragon
Thinking of flying
Posts: 13
Joined: Fri Jan 06, 2012 10:28 am

Re: Thunderbird Spares wanted

Postby Dragon » Sun Nov 02, 2014 8:50 am

Hi Tumbleweed - Good point :) - R 100k neg.

We also placed an add with more photos.
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: Thunderbird Spares wanted

Postby Blue Max » Sun Nov 02, 2014 11:10 am

Willie
Ek het n T bird wat gectash het gekoop vir R13 D.
Ek het die boonste main tube gebruik.
Die twee vlerke het ek na T Davies toe geneem en hy het na my wete nie gebruik nie.
Die res van die wrak is in my garage in Benoni.
Miskien is daar onderdele wat jy kan gebruik.
Ook kan jy vir Davies vra oor my vlerke.
Kontak my gerus.
Ek hoop nie my T Bird se prop breek nie. :shock:
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Willie
The sky is all mine
The sky is all mine
Posts: 463
Joined: Sun Jun 18, 2006 7:23 pm
Location: Phalaborwa
Contact:

Re: Thunderbird Spares wanted

Postby Willie » Tue Nov 04, 2014 6:29 am

Blue Max wrote:Willie
Ek het n T bird wat gectash het gekoop vir R13 D.
Ek het die boonste main tube gebruik.
Die twee vlerke het ek na T Davies toe geneem en hy het na my wete nie gebruik nie.
Die res van die wrak is in my garage in Benoni.
Miskien is daar onderdele wat jy kan gebruik.
Ook kan jy vir Davies vra oor my vlerke.
Kontak my gerus.

Ek hoop nie my T Bird se prop breek nie. :shock:
Ek is redelik bang vir Dawies se pryse. My laaste MPI by hom het hy die Rotax 912, wat niks makeer het nie, oorgedoen omdat die raklewe om was . Die rekening was amper wat ek vir die hele vliegtuig betaal het. Ek het 'n wrak in Prieska gekry vir R30K (sonder enjin) Ek sal seker 4000km met 'n sleepwa moet ry om dit te gaan haal. Wat is die prys vir jou wrak?
http://www.africa-24.com/results3.php?p ... pa=fe_path
ZS-APM C182
ZS-UJC Hatz
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
ZS-PPT Tecnam Sierra
ZS-UGS VP2
ZS-UNC KR2
ZS-AEG Trike (Crashed @ Hippo Pools))
ZS-DMW Tripacer Crashed 1985

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 23 guests