Remos GX shares
Remos GX shares
A great opportunity exits for shares in this first and only Remos GX in South Africa. Four shares available at R100K each. Hangared at Bundu Inn near Rosslyn Pretoria. To see all specs and info on this exiting German manufactured LSA please visit http://www.remos-aircraft.de
Re: Remos GX shares
Is jy dalk n neef van antie maria ramos , dis moer duur vir so n klein plyntjie wat se liksens hetjynoorig.?willempie
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Remos GX shares
witwillem wrote:Is jy dalk n neef van antie maria ramos , dis moer duur vir so n klein plyntjie wat se liksens hetjynoorig.?willempie



- KlapperKnop
- I hate turbulence
- Posts: 336
- Joined: Mon Aug 15, 2011 1:00 pm
- Location: Pretoria
Re: Remos GX shares
Neef van Gerrie Nel.witwillem wrote:Is jy dalk n neef van antie maria ramos , dis moer duur vir so n klein plyntjie wat se liksens hetjynoorig.?willempie
ZU-DJE
Re: Remos GX shares
LSA liksens Willempie.witwillem wrote:Is jy dalk n neef van antie maria ramos , dis moer duur vir so n klein plyntjie wat se liksens hetjynoorig.?willempie


Gerrie Nel se neef
Re: Remos GX shares
Hettie fly masjien vanni trok afgeval .? Issie hanger te klein of het jy petrol gegee inplaas van briek , die ding is dan stukkend of hoe.witwillem
Re: Remos GX shares
Dis van fancy geit dat hy so lyk Willem. Sy vlerke vou terug om hangar space te spaar en jy kan hom opi trailer laai as jy bang is om te vlieg.witwillem wrote:Hettie fly masjien vanni trok afgeval .? Issie hanger te klein of het jy petrol gegee inplaas van briek , die ding is dan stukkend of hoe.witwillem
Re: Remos GX shares
Dis 'n baie bakgat aerie die. Het saam met Marius gevlieg en kan niks negatief sê nie.
Gustav
ZU-LUI HKS Aquilla 2
ZU-BVM Pegasus Quantum Supersport
ZU-LUI HKS Aquilla 2
ZU-BVM Pegasus Quantum Supersport
Re: Remos GX shares
Het gehoor die Remos het in die bosse probeer gaan ploeg, Marius vertel bietjie.
Flying feeds the soul!
Re: Remos GX shares
Ek het so af gelei ja want sien nêrens niks hieroor nie.nicow wrote:Dis nog 'n geheim...
Flying feeds the soul!
Re: Remos GX shares
Accident or incident not mentioned.....? Who is the seller, Nic Prinsloo? hehehehehehe




Lower, Lower ...........
-
- The Big Four K
- Posts: 5052
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Remos GX shares
Splinter wrote:Accident or incident not mentioned.....? Who is the seller, Nic Prinsloo? hehehehehehe![]()
![]()




Re: Remos GX shares
Het verlangs vrneem die lemos het gaat le, maar die tyd vd jaar as daar n rokie is daar n vuurtjie ofhoenou wat gaat an willempi
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests