the problem is 90% of "ons Boertjies is te groot vir die blerrie ding".......
Daar moet `n oplosing wees. Skuif die engine so 100mm terug agter toe, dan sal die cg ook skuif,
so jy het `n swaarder pilot nodig om die cg weer reg te kry....Die slim ouens kan die ding uitwerk,
die nadeel is dan die vliegtuig kan dan net met DIE SWAARDER PILOT vlieg.Waar is die engineers ? Dit behoort `n uitdaging te wees.
Kyk net hoeveel Shadows sal dan weer in die lug wees. Ek sal self een wil he, en dit sal hulle resale waarde op stoot.....
