Hi
Watter vorms moet ingevul word met oordrag van microlight trike. Waar kan ek dit bekom. Thanks Hennie
Transfer papers trike
- BOOMARANG
- Survived first engine out
- Posts: 264
- Joined: Sat Jan 03, 2009 7:59 am
- Location: VEREENIGING
Re: Transfer papers trike
Hi Hennie
Copy en paste die onderstaande link in jou internet browser en jy sal by die site kom waar jy die form kan download.
http://www.caa.co.za/Pages/Aircraft%20R ... -fees.aspx
Dit is die CAR47 form wat heel eerste is as ek reg is. Maak seker jy vat n gesertifiseerde copie van jou ID saam.
Hoop dit help
Cor

BOOMARANG
Re: Transfer papers trike
Dankie is dit die car47a form
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests