Aquilla 582 R42 000
Aquilla 582 R42 000
Hi all,
Aquilla 582. ATF valid till 2015.
R42 000
For more detail or pics, contact Stephan at 082 902 1789
Cheers,
Henni

Keep grassroot aviation alive!
Re: Aquilla 582 R42 000
Hi,
spoke to him and he will send me some pics.... #exited
enjoy your weekend
swartkat

At that price it is an excellent buy. Go for it, you won't regret it!
Cheers,
Henni
At that price it is an excellent buy. Go for it, you won't regret it!
Cheers,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
Re: Aquilla 582 R42 000
HI Henni,
het jy die Trike gesien?
cheeers
stefan
het jy die Trike gesien?
cheeers
stefan
Re: Aquilla 582 R42 000
Ja,
Ek ken die trike. Stephan is nie rerig uitgeknip vir vlieg nie. Hy het dit op die ingewing van die oomblik gekoop, maar eintlik het hy geen vlieg agtergrond nie en ook is vlieg nie rerig in sy bloed nie. Gryp die geleentheid terwyl jy kan. Dit is 'n winskoop. Jy sal nie nog 'n Aquilla 582 in daardie toestand vir daardie prys kry nie. Google daarvoor en sien waarvoor hulle eintlik verkoop. Jy sal op jou rug val en oor jou voete val om hierdie een te gaan haal terwyl dit nog beskikbaar is.
Daar is geen wins vir my hierin nie. Maar 'n klomp van ons het ons werk verloor by die firma waar ons werk en hy was een van hulle. Hy het my gesmeek om hom te help om net die geld terug te kry wat hy daarop spandeer het en dis hoekom ek hierdie advertensie namens hom geplaas het.
Die dag toe hy die vliegtuig betaal het, het iemand hom net daar op die vliegveld R38 000 aangebied as hy die kompleet enjin wou verkoop. Hy was te oningelig om hierdie geleentheid te benut. Dit is wat slegs die enjin in daardie trike werd is.

- Grobbie007
- Solo cross country
- Posts: 137
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:14 am
- Location: Secunda - FASC
- Contact:
Re: Aquilla 582 R42 000
Wens ek het nou die geld gehad , ek sou baie graag die outjie wou aanskaf . Ek hoop jy kom reg om hom te help om die trike te verkoop Henni , sterkte !
Re: Aquilla 582 R42 000
Baie dankie my vriend,
Ons is almal in so 'n effense onvoorsiene dilemma vir nou. Hierdie aflegging het baie onverwags op ons almal afgekom. Niemand het so iets verwag nie. Nou veg elkeen maar vir sy eie voortbestaan en die eerste goed wat waai is die speelgoed...
Groete,
Henni
Ons is almal in so 'n effense onvoorsiene dilemma vir nou. Hierdie aflegging het baie onverwags op ons almal afgekom. Niemand het so iets verwag nie. Nou veg elkeen maar vir sy eie voortbestaan en die eerste goed wat waai is die speelgoed...
Groete,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
Re: Aquilla 582 R42 000
Hi all,
All I did was to use Google & typed "Aquilla 582 for sale". This is what was returned:
* Price R 95,000
* A New Trike with this Specifications will be over R250 000 !
* Price on Complete Package: R 195 000-00 !!!
* PRICE : R90 000
* Price:R 85 000 + VAT
The one Stephan has comes at a very, very good price!
Cheers,
Henni
All I did was to use Google & typed "Aquilla 582 for sale". This is what was returned:
* Price R 95,000
* A New Trike with this Specifications will be over R250 000 !
* Price on Complete Package: R 195 000-00 !!!
* PRICE : R90 000
* Price:R 85 000 + VAT
The one Stephan has comes at a very, very good price!
Cheers,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
- Grobbie007
- Solo cross country
- Posts: 137
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:14 am
- Location: Secunda - FASC
- Contact:
Re: Aquilla 582 R42 000
Henni
Is daar dalk kans om pics van die trike op te sit , ek weet mense verloor so bietjie belanstelling as daar nie pics is nie en hulle wil ok nie altyd bel nie, as die trike nice lyk sal hulle aandag definitief getrek word . Is maar miskien net word of advice .
Groete

Ek sal nou vir Stephan kontak en hom motiveer om 'n paar fotos te neem en hier op te laai.
Groete,
Henni
Ek sal nou vir Stephan kontak en hom motiveer om 'n paar fotos te neem en hier op te laai.
Groete,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
Re: Aquilla 582 R42 000
Photos or not................. this is a bargain!!!!!
Aquilla II ZU-DJS
Wingfield - 124.8
Wingfield - 124.8
- Grobbie007
- Solo cross country
- Posts: 137
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:14 am
- Location: Secunda - FASC
- Contact:
Re: Aquilla 582 R42 000
I agree its a bargain , wish I had some mali to buy this bargain !
Re: Aquilla 582 R42 000
All communication from now onwards direct with Stephan.
Cheers all,
Henni
Cheers all,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
- GavinL-W
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Wed Aug 06, 2014 10:48 pm
- Location: Benoni
Re: Aquilla 582 R42 000
There are a few photos of this trike on, check the spares page rotax 582 by Stephan dup. It's this trike
Re: Aquilla 582 R42 000
In wat se toestand is die vlerk,en is die oordrag en registrasiepapiere in orde?Op wie se naam is die trike?
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 67 guests