Aircraft: Jabiru SP
Registration: ZU-BNC
Serial no: 154
Engine: Jabiru 2.2 litre, 85 hp
Seats: 1 + 1
Fuel: 85 litre capacity, Avgas 100LL
TTSN: 1259 hours airframe and engine
Cruise: 95kias
VNE: 110kias
Stall: 45Kias
Fuel burn: 13 litres per hour
Weight: 270kg
MAUW: 470kg (max takeoff weight)
Prop: P Prop (since new, 37 hrs)
GPS: Garmin 295
ATF: Done 14/01/2014
Service: 25 hrs service done 14/01/2014 and both magneto’s were replaced
AMO: Legair, Springs – Leon Le Grange (083 736 3969)
Price: R195 000.00 (no vat)
Contact Details: Danie de Lange
083 768 1834
daniedelange@ymail.com
Always hangared currently at Koedoeskop near Thabazimbi.
E-mail me for photo's as I cannot attatched it.
Jabiru SP for sale (sold)
-
- Looking at the sky
- Posts: 5
- Joined: Mon Apr 21, 2014 3:12 pm
Jabiru SP for sale (sold)
Last edited by Dwayne de Lange on Fri May 16, 2014 11:33 am, edited 1 time in total.
Re: Jabiru SP for sale
Hi Danie is jy bereid om te onderhandel op die prys ? Witwillem
-
- Looking at the sky
- Posts: 5
- Joined: Mon Apr 21, 2014 3:12 pm
Re: Jabiru SP for sale
Willem.
Jammer ek het reeds R20 000 afgekom met my prys. Ek verkoop om dat hy nou net staan en nie gebruik word nie.
Danie
Jammer ek het reeds R20 000 afgekom met my prys. Ek verkoop om dat hy nou net staan en nie gebruik word nie.
Danie

Re: Jabiru SP for sale
Dankie virrie antwoord , net , n paar vrae , wat se radio het hy , kopstukke?, het die vliegtuig transponder in ? En is throttle oppie dash ? En ongeluk/ insidentv rekord , hoekom nuwe prop , ek vind prys baie hoog willem
-
- Looking at the sky
- Posts: 5
- Joined: Mon Apr 21, 2014 3:12 pm
Re: Jabiru SP for sale
Die radio is n MICRO AIR 760. Ek verkoop nie my kopstukke saam nie. Die nuwe prop het ek opgesit want hy het bietjie gesukkel in die warm bosveld. Ek het opgelees oor die Piet de Nekker P Prop wat beter vervaardig word as die oorspronklike Jabiru prop van Australia af en ek moet sê hy doen vir my beter. Hy het nie n transponder in nie en sy throttle is aan die voorkant van die sitplek.
Aan die prys kan ek nie meer afkom nie dan moet hy maar staan waar hy staan.
Aan die prys kan ek nie meer afkom nie dan moet hy maar staan waar hy staan.

- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: Jabiru SP for sale
Is this the one..?
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
-
- Looking at the sky
- Posts: 5
- Joined: Mon Apr 21, 2014 3:12 pm
Re: Jabiru SP for sale
Yes,and what a nice aircraft to fly. I tried to upload my pictures but it keep telling me it is limited and my pictures are bigger.
-
- Looking at the sky
- Posts: 5
- Joined: Mon Apr 21, 2014 3:12 pm
Re: Jabiru SP for sale
Jammer ek het vergeet die Jabi kom saam met n spaar prop.Dwayne de Lange wrote:Die radio is n MICRO AIR 760. Ek verkoop nie my kopstukke saam nie. Die nuwe prop het ek opgesit want hy het bietjie gesukkel in die warm bosveld. Ek het opgelees oor die Piet de Nekker P Prop wat beter vervaardig word as die oorspronklike Jabiru prop van Australia af en ek moet sê hy doen vir my beter. Hy het nie n transponder in nie en sy throttle is aan die voorkant van die sitplek.
Aan die prys kan ek nie meer afkom nie dan moet hy maar staan waar hy staan.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests