Hi
I have a nice Raptor 912 UL trike up for sale. It has done approximately 500 hours, and is well equipped. I will post photos later, as it is currently at AP for service.
louis@thatchersbt.co.za, or phone me at 082 451 2760.
Regards
Raptor 912 UL For sale;
Re: Raptor 912 UL For sale;
More Nicow;
Jammer het so bikkie lank gevat met die prys! Die trike is op die oomblik by Flo, en ek wag net vir die rekening om alles deur te gaan, en dan ‘n “clean bill of health” van hom aft e kry. Die vliegtuig was deel van ‘n boedel, en alhoewel hy nog ‘n geldige a.t.f het, wil ek net 100% seker maak alles is reg. Ek wag ook nog vir foto’s van hom as hy opgeslaan is, en sal dit dan plaas. Hy sal seker in die omgewing van R 130k tot 150 k, prys. Ek sal def na redelikke offers ook kyk.
Groete

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests