Page 19 of 20

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Jun 16, 2013 8:23 pm
by Air Hog
Hi Hans
Wat van 'n paar prentjies van jou RV projek?

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Jun 16, 2013 9:42 pm
by Goose
Air Hog wrote:Hi Hans
Wat van 'n paar prentjies van jou RV projek?
:twisted:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Mon Jun 17, 2013 9:51 am
by thys bas
JJJUUUUUSSSSSSHHHHHH!!! :shock:

Hierdie een gaaaaan sukkel bom by te bly by die Cub :shock:







Maar as jy hom eers klaar reggemaak het, sal dit 'n heel ander storie wees :roll: :lol:

Veels geluk en voorspoed met die herstelwerk! Begin 'n nuwe topic vir hierdie een, hier kom 'n (mooi) ding (!!) (^^)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Mon Jun 17, 2013 10:00 am
by thys bas
Goose wrote:Baas Thys jy in skaars , het jy ophou vlieg
Nee, het gister vir die eerste keer sedert Maart gaan vlieg :shock: Ernsige onttrekkings simptome begin wys, was selfs bang genoeg om my aandeel in die Cub te verkoop :shock: Het heeltyd in die kring op Boom gebly en Annamrie en Yvette het my saggies en met "understanding" beheer. Dit was baie lekker, die vlieg.......... en die beheer.....WB ATC is Tops. (^^)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Aug 18, 2013 3:17 pm
by Goose
Pret by Nylstroom se stertsleeper byeenkoms saam met Willie van Pilot Post. Dankie Thys (^^)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Aug 20, 2013 8:09 pm
by thys bas
Plesier Hans,

Jammer die wind het verhoed dat ons nader aan mekaar kon vlieg, maar die foto's het pragtig gekom en Willie is 'n bo-baas fotograaf wat lug-tot-lug maklik maak met sy 'ordentlike' lens en gemaklike houding. :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Nov 13, 2013 7:55 pm
by thys bas
Eish, en nou is hierdie pragtige skip te koop.

Die mens wat haar koop sal regtig nie spyt wees nie. (!!)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Nov 13, 2013 9:13 pm
by Jean Crous
Om so n aerie te verkoop.......... :shock: ...........dit gaan soos n dood in die familie voel :( :(

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Mon Aug 17, 2015 7:23 pm
by Goose
Die twee deel nog steets die hanger :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Nov 04, 2015 8:27 pm
by Goose
:( :( :( :( :(

Sy bly nou in Pietermaritzburg.

Vandag se vlug was 3.2hr van Rustenburg na Pietermaritzburg, die nuwe eienaar se sy vlieg soos n droom.

Enjoy the Kitfox Alan, hope you have a lot of fun in it :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Nov 05, 2015 8:44 am
by Tribal Croc
Geluk met jou sale (^^) (^^) (^^)

Maar ek dink jy gaan daai fox mis (-)

Hoe gaan jy nou by my kom kuier ?

Gaan jou RV kan in en uit kom by my ?

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Nov 05, 2015 3:07 pm
by avgas
Tribal Croc wrote:Geluk met jou sale (^^) (^^) (^^)

Maar ek dink jy gaan daai fox mis (-)

Hoe gaan jy nou by my kom kuier ?

Gaan jou RV kan in en uit kom by my ?
Rv sal in en uit by jou. met die RV7 is 400m genoeg dan het jy nog spaar. Dit byk net moer kort wanneer jy inkom :shock:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Nov 05, 2015 8:45 pm
by Goose
Tribal Croc wrote:Hoe gaan jy nou by my kom kuier ?
Geen probleem as n mens met R44 kom nie :twisted: :lol:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Nov 05, 2015 8:54 pm
by Goose
avgas wrote:
Tribal Croc wrote:Geluk met jou sale (^^) (^^) (^^)

Maar ek dink jy gaan daai fox mis (-)

Hoe gaan jy nou by my kom kuier ?

Gaan jou RV kan in en uit kom by my ?
Rv sal in en uit by jou. met die RV7 is 400m genoeg dan het jy nog spaar. Dit byk net moer kort wanneer jy inkom :shock:
Mens moet KAN vlieg om dit te probeer, ek leer nog vlieg :twisted:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Nov 05, 2015 9:39 pm
by avgas
Goose wrote:
avgas wrote:
Tribal Croc wrote:Geluk met jou sale (^^) (^^) (^^)

Maar ek dink jy gaan daai fox mis (-)

Hoe gaan jy nou by my kom kuier ?

Gaan jou RV kan in en uit kom by my ?
Rv sal in en uit by jou. met die RV7 is 400m genoeg dan het jy nog spaar. Dit byk net moer kort wanneer jy inkom :shock:
Mens moet KAN vlieg om dit te probeer, ek leer nog vlieg :twisted:
Die baan is 600m . Ek gebruik selde meer as 400m met die 7. Maar die 4 met die fixed pitch was anders. Sy het net ge float en 600m sou jou aandag benodig.