Page 18 of 20

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Jan 01, 2013 9:25 pm
by thys bas
Hier is 'n paar selfoon foto's.

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Jan 01, 2013 9:26 pm
by avgas
Pasop ek sit die Zulu met die foshol op jou as jy hier kom.
Hy werk net weeksdae en ek doen nie sy job nie :lol:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Jan 01, 2013 9:34 pm
by thys bas
by avgas ยป Tue Jan 01, 2013 9:26 pm
Pasop ek sit die Zulu met die foshol op jou as jy hier kom.
Hy werk net weeksdae en ek doen nie sy job nie
JJJJJUUUUUUSSSSSSSSHHHHHHHH!!! :shock: :shock: :shock: Dankie, maar nou kry julle niks van die weekend-warriors nie. Dankie (**)

Daar was ook op Wonderboom niemand met 'n Clipboard vandag nie. Gratis opstyg, gratis land, geen brandstof, als ge-Notam. (^^)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Jan 01, 2013 9:43 pm
by thys bas
The missing number 2 photo, sorry. :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Jan 02, 2013 9:35 am
by Goose
avgas wrote:Pasop ek sit die Zulu met die foshol op jou as jy hier kom.
Hy werk net weeksdae en ek doen nie sy job nie :lol:
Hy moet vir ons pasop, ons bring dalk net vir hom n Kieriewaa saam :lol: :lol:

Ons sal by jou gaan draai Avgas (^^)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Jan 02, 2013 10:54 am
by thys bas
Kan ek saamgaan Goose? Ek wil bestelling vir lekker Stamvrugte by AVGAS gaan plaas. Maar hy sal seker nie beskikbaar wees nie, dis nou Druiwefees op Nylstroom en hy werk altyd hard daar.

Ek sal voor jou vertrek sodat jy nie weer so in die stall moet hang om by die Cub te bly nie :shock:

Jy het nou wel net 6 liter per uur gebrand gister, maat dit was in die slow cruise. Wat was jou totale fuel burn? Sluit daai twee "high power take offs" in. Dit was nogal goed, net omtrent 120m van remme los tot wiele op, 200m tot 20m hoog (geskat) :shock: vhpy. OAT 26 grade, ALT 3800'. Die Kitfox kan nogal beweeg as hy wil!

Die Cub was amper MTO gewig met vol brandstof en 2 groot manne en totaal het ons 15.6 liter per uur gebrand. (!!)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Jan 02, 2013 11:46 am
by avgas
Thys die jaar was daar amper geen stamvrugte nie. Die bietjie wat daar was het die bojane en ape verorber.
groete

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Jan 02, 2013 12:06 pm
by krjockey
Net om te laat weet, ons het stamvrugte hier in Swaziland ook. As julle dit wil kom haal met die Cub sal ons dit net moet preserveer.

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Jan 02, 2013 12:59 pm
by Goose
thys bas wrote:Kan ek saamgaan Goose?

Jy het nou wel net 6 liter per uur gebrand gister, maat dit was in die slow cruise. Wat was jou totale fuel burn? Sluit daai twee "high power take offs" in. Dit was nogal goed, net omtrent 120m van remme los tot wiele op, 200m tot 20m hoog (geskat) :shock: vhpy. OAT 26 grade, ALT 3800'. Die Kitfox kan nogal beweeg as hy wil!

Die Cub was amper MTO gewig met vol brandstof en 2 groot manne en totaal het ons 15.6 liter per uur gebrand. (!!)
Jy moet saamgaan anders kry ek aleen "Foshol" :lol:

Ek was vol (100lt, weet nie hoekom ek so baie fuel wou saam dra nie) toe ek hier weg is gister. In die cruise teen 65mph het my MGL fuel flow net onder 6 lph gewys.
2 full power take offs en all die gespeel saam julle het ek met 20lt die tenk weer vol gemaak :twisted:

20lt \ 1.8 ure gee 11.1 lph
Nie te sleg nie, ek is gewoonlik hier by 20lph teen 110mph


KRjockey
Laai maar n vrag vrugte in jou Tierperd en bring dit vir baas Thys :twisted:

Groete

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Jan 02, 2013 4:09 pm
by thys bas
KRjockey
Laai maar n vrag vrugte in jou Tierperd en bring dit vir baas Thys

Dankie Goose, ek het nie geweet hoe om vir krjokey te laat weet dat as ek vandag hier wegtrek ek dalk eers vir volgende jaar se oes daar by hom sal aankom nie (weather permitting) :lol:

Hy moet vir ons pasop, ons bring dalk net vir hom n Kieriewaa saam
Ons kan die kieriewaa saamvat in die Cub. Dan het ons 'n foshol en kieriewaa daar. Werk kan dan vinnig voortgesit word vir Tailwheels to Nylstroom 2013. (Begin solank adverteer vir die Fly In) :lol:

Die Kitfox is nie net STOL nie, dis ook vinnig en ekonomies. Baie goed (^^)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sat Feb 02, 2013 10:26 pm
by Goose
Some sun set Cup/Fox fun :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Feb 03, 2013 8:51 am
by thys bas
Dankie Goose,

Dit was baie lekker (^^) (^^) en dankie Kiekievat jy neem altyd sulke mooi kiekies (^^) (^^) . Die fotos het mooi gekom, al was die lig al swak. Die gloed van die son op die horison gee mooi sagte kleur. xxx

Well done! vhpy

Watter een is die Pilot en watter een is die Flight Engineer? (!!) :wink: Cool

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Feb 03, 2013 10:58 am
by Goose
thys bas wrote: Watter een is die Pilot en watter een is die Flight Engineer? (!!) :wink: Cool

Oom Thys dis n Kitfox die nie n Cup nie, die pilot sit VOOR nie agter soos in die Cup nie. Waag dit net weer om so n vraag te vra :twisted:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Feb 03, 2013 1:56 pm
by thys bas
Sorry, sorry, sallie weer nie! :shock: :lol:

Check daai ogies :shock: EkHetPilotErrorGemaak ##

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Jun 16, 2013 6:38 pm
by Goose
Vadersdag middag 20min vlug.

Die was klein Goose se eerste vlug. Hy het vereis dat sy uitskiet stoel in gesit word, trust blykbaar nie die Ouer Goose nie :lol:(neem hom ook nie kwalik nie :lol:)

Hy was heel kalm en dit lyk hy het dit geniet.

Het my GoPro saam geneem maar kan nog nie uitvind hoe om fotos uit die video te neem nie :(

Baas Thys jy in skaars :shock: , het jy ophou vlieg :twisted:

Groete
Goose