Page 17 of 20

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Dec 12, 2012 9:15 pm
by JvTonder
Goose wrote:Hi Jean

Ja so gaan dit. Sal maar volgende keer kyk.
Het darm die donkie kar hier gekry, wel 6 ure se vlieg later :shock:

Groete
Hans
Hans hoekom lyk die cowl so snaaks of sien ek net dinge, lyk baie smal en lank na onder toe?

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Dec 12, 2012 9:28 pm
by Goose
JvTonder wrote:
Goose wrote:Hi Jean

Ja so gaan dit. Sal maar volgende keer kyk.
Het darm die donkie kar hier gekry, wel 6 ure se vlieg later :shock:

Groete
Hans
Hans hoekom lyk die cowl so snaaks of sien ek net dinge, lyk baie smal en lank na onder toe?
Hi JvT

Dit is n baie ou Cessna 206 hulle het so gelyk :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Dec 12, 2012 9:30 pm
by Jean Crous
:twisted: :twisted: Hey Hans, pasop.......Meskien sien Alwyn wat jy van sy aerie se :lol: :lol:
Jean.

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Dec 13, 2012 1:43 pm
by JvTonder
Hans,

Watse motor het daai 206 in?

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Dec 13, 2012 4:02 pm
by Goose
JvTonder wrote:Hans,

Watse motor het daai 206 in?
6 Cyl. Continental Tsio 520 (315Hp) :twisted:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sat Dec 15, 2012 3:45 pm
by thys bas
So it happened again :shock: :wink: :lol: The Kitfox and Cub met again somewhere north of Pretoria, taking us with them (^^) . Goose had a bag of very lekker cookies which he probably hijacked from the cookie jar in the early hours of this morning and a flask of fresh milk, Hennie had a camera, I had a flask of coffee and the aircraft had Mogas.

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sat Dec 15, 2012 3:56 pm
by thys bas
Happiness!

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sat Dec 15, 2012 4:02 pm
by thys bas
Camera......action! Lekker (^^) Cellphone pictures (**) ................dit gee net idee van die lekkerkry :lol:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sat Dec 15, 2012 5:49 pm
by Goose
Baas Thys

Altyd lekker om te koek en tee op Gert Smits so vroeg in die ogend

Hier is n paar foon foto's

Groete

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sat Dec 15, 2012 7:03 pm
by thys bas
Raait, volgende vlug 01 Januarie 2013, vroeg, tee en koek. Dan is almal terug, vars na die gekarjakker, verveeld by die huis en 04h30 al wakker :shock: (**)

Geniet julle vakansie. vhpy

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Jan 01, 2013 10:34 am
by Goose
Voorspoed aan almal, mag die jaar net veilige vlieg ure vir almal in hou (^^) (^^)

Ons het die jaar vroeg begin met n lekker 2uur vlug (^^) (^^) (^^) .

Het nooit gedink die kitfox kan so ver vlie teen 65mph en net 6 lph gebruik :mrgreen:

Groete
Goose

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Jan 01, 2013 11:54 am
by Tribal Croc
Mooi foto's (^^) (^^)

Die swamps bly maar mooi ## ##

Ons kon nie vir beter weer gevra het om die jaar af te skop nie vhpy

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Jan 01, 2013 7:42 pm
by avgas
Waneer julle die Pienaarsrivier swamps oorgaan is julle in ons area. (!!)
en julle kom groet nie ## Pasop :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Jan 01, 2013 8:10 pm
by thys bas
Waneer julle die Pienaarsrivier swamps oorgaan is julle in ons area.
en julle kom groet nie Pasop
Oom Avgas, as ons landingsfooi betaal, kan ons dan maar land asb??? :shock: :wink:

Grap net, volgende keer kom ons soheen!

Vandag was ons tradisionele sonop eerste vlug van jaar, heerlik! Dankie vir die voorstel Goose (^^) (^^)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Jan 01, 2013 8:13 pm
by Goose
thys bas wrote:
Waneer julle die Pienaarsrivier swamps oorgaan is julle in ons area.
en julle kom groet nie Pasop
Oom Avgas, as ons landingsfooi betaal, kan ons dan maar land asb??? :shock: :wink:

Grap net, volgende keer kom ons soheen!

Vandag was ons tradisionele sonop eerste vlug van jaar, heerlik! Dankie vir die voorstel Goose (^^) (^^)
En waar is julle photos :?: