Page 16 of 20

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Aug 07, 2012 6:24 pm
by Goose
Air Hog wrote:Hi Turbo Goose
Wat is die doel van die Glider hook. Wil jy nou Venter saamsleep? :roll: :lol: :shock:
Hi Air Hog

Nee nie n Venter nie net vir Thys met sy cub, dan hoef hy nie so lank voor ons weg te trek om in tyd daar te wees nie :lol: . Dan kan hy ook vir julle by kroon gaan kuier (^^)

Hoe vorder die dondervoƫl :?:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Nov 29, 2012 9:09 pm
by thys bas
Haai Goose, wanneer gaan ons weer 'n draai saam vlieg? Sondag oggend sal die wind miskien in ons guns tel. :shock: :lol:

Ek wil sien of die Kitfox steeds die Cub kan weg-vlie :lol: :lol:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Fri Nov 30, 2012 6:46 pm
by Goose
Ja Baas Thys

Dit sal lekker wees om saam te gaan speel (^^)
Ek is bly ons bly nie in die kaap nie, die weer kan erg omgekrap raak daar :shock: :shock: :shock:
Kon nie die 206 terug vlieg van Robertson af nie, het maar boeing gery huis toe.

Waar is daai fotos van ons laaste vlug saam :?:

Groete

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sat Dec 01, 2012 9:31 pm
by Jean Crous
Goose wrote:Ja Baas Thys

Dit sal lekker wees om saam te gaan speel (^^)
Ek is bly ons bly nie in die kaap nie, die weer kan erg omgekrap raak daar :shock: :shock: :shock:
Kon nie die 206 terug vlieg van Robertson af nie, het maar boeing gery huis toe.

Waar is daai fotos van ons laaste vlug saam :?:

Groete
Hi Goose, as jy in Robertson was ,dan was jy baie na aan waar ek is .........so 90km wes van my. Jy moet kom inloer volgende keer.
Groete
Jean.

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Dec 02, 2012 7:20 am
by Goose
Hi Jaen

Ek sal kyk as ek die 206 gaan haal dalk kan ek dan by jou uitkom. Sien die weer lyk eers van woensdag af reg vir vlieg.

Daai Kaapse wind maak sy draai tot hier in Pretoria :shock: Hou hom ASB daar in die Kaap ons wil vlieg :lol:

Groete
Hans

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Dec 02, 2012 5:41 pm
by Jean Crous
:lol: :lol: :lol: Nee julle moet hom bietjie besig hou daar, ek wil my Bushbaby met sy nuwe enjin eers toets :twisted: :mrgreen:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Dec 02, 2012 6:52 pm
by thys bas
26082012086.jpg
Hoe lyk hierdie een? Lyk dit bekend? Lekker (^^) !

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Dec 02, 2012 6:59 pm
by thys bas
26082012083.jpg
Hier is nog een
Rhino Park Jan 2012 005.jpg
en nog een
Rhino Park Jan 2012 010.jpg
en nog een! (dit klink soos my skoolhoof toe hy my laag aan die stoel se poot laat vashou het!)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Dec 02, 2012 7:15 pm
by thys bas
Goose wrote: ..................
Kon nie die 206 terug vlieg van Robertson af nie, het maar boeing gery huis toe.
..................

Haai Goose, het nie geweet jy het 'n rating op 'n Boeing nie :shock: Mooi Man (^^) :lol: :lol:


Jy verbaas my elke dag meer! :wink: Sal graag wil sien hoe jy daardie bus op jou aanloopbaan geland kry :shock: :lol:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Dec 02, 2012 7:21 pm
by Goose
Baas op flight sim is enige iets moontlik :lol: :lol: :lol:

Waar is daai foros van "smoke on Go" ?

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Dec 02, 2012 7:29 pm
by thys bas
Ek soek hulle nog, weet nie waar ek hulle gestoor het nie! :shock: Ja Ja, ek weet wat gaan jy antwoord!!! :roll: Daar is amper 2000 foto's en hulle is in verkeerde file gesit :shock:

Ek sal hulle post sodra ek hulle gekry het! As ek hulle nie kry nie sal ons nuwes moet gaan neem. :wink:

Geniet jou week, groete tuis. Laat weet as jy die Boeing vir hulle terugvat en die C206 bring :lol:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Dec 02, 2012 8:07 pm
by thys bas
Het hulle gekry!!! presies waar ek hulle gesit het :shock:

Eers links draai, daal, ......

Dan: Stand by for smoke..............smoke on... GO....


Stand by for left, right break.... Break....GO..

Mooi Man. :lol:
16092012843.jpg
Eerste een
16092012844.jpg

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Dec 02, 2012 8:16 pm
by Goose
Nou moet ons net weer so maak (^^)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Tue Dec 11, 2012 9:08 pm
by Jean Crous
:( Ai Goose ek is jammer dat ons mekaar gemis het vroer vandag, dit sou lekker gewees het as jy kon inloer.
Ons wag maar vir volgende keer.
Groete
Jean.

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Wed Dec 12, 2012 9:09 pm
by Goose
Hi Jean

Ja so gaan dit. Sal maar volgende keer kyk.
Het darm die donkie kar hier gekry, wel 6 ure se vlieg later :shock:

Groete
Hans