Manie se Raven

Aircraft Projects Underway or Completed

Moderator: Tailspin

User avatar
Wallaby
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 156
Joined: Wed May 14, 2008 3:52 pm
Location: Western Cape

Re: Manie se Raven

Postby Wallaby » Sun Sep 13, 2015 1:07 pm

Ek moet nog die week vlerke aansit. Net die "cover" plaat klaarmaak wat bo-oor die vlerk konneksie opening kom. En finale weeg en nog so bietjie engine ground runs doen en dan taxi tests om disc brakes te toets en al die dinge.
Life- I did it my way.....
The world is not enough!
- Manie Rossouw
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1133
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Manie se Raven

Postby Goose » Sun Sep 13, 2015 4:14 pm

Amper daar, dan kan die groot fun begin (^^)
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3744
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Manie se Raven Da hole dang thang

Postby Boet » Sun Sep 27, 2015 8:35 am

So lyk Manie se hannewerk wanneer alles aangesit is. (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)
Attachments
IMG_0396.JPG
IMG_0396.JPG (24.3 KiB) Viewed 1316 times
IMG_0397.JPG
IMG_0397.JPG (23.95 KiB) Viewed 1316 times
DSC_0274.JPG
DSC_0274.JPG (98.71 KiB) Viewed 1316 times
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1133
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Manie se Raven

Postby Goose » Sun Sep 27, 2015 4:10 pm

Nou is dit min dae (^^) (^^)
Rudi Pretorius
Signed up at flight school
Posts: 20
Joined: Wed Apr 21, 2010 3:05 pm
Location: Polokwane FAPI

Re: Manie se Raven

Postby Rudi Pretorius » Mon Sep 28, 2015 9:47 am

Joh-joh

Moet se dit is een van die mooiste Ravens wat ek gesien het, of kleurskema wat hom so mooi maak.
Watse tipe vlerk het julle opgesit......lyk nie soos 'n standaard Raven vlerk nie. Het nog nie 'n Raven met so vlerk gesien nie, slegs die Zodiacs met sulke vlerke gesien (high speed wing)

As dit nie die standaard vlerk is nie, hoe gaan die vlieg eienskap verskil met hierdie vlerk?


Rudi
Last edited by Rudi Pretorius on Tue Sep 29, 2015 8:08 am, edited 1 time in total.
User avatar
Wallaby
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 156
Joined: Wed May 14, 2008 3:52 pm
Location: Western Cape

Re: Manie se Raven

Postby Wallaby » Mon Sep 28, 2015 2:14 pm

Dit is dieselfde tipe vlerk as die speedwing van zodiac. Justin Schoeman se Raven het ook die vlerk op. Performance gewys sal hy vir jou op die stadium beter syfers kan gee. Jy verloor met die klim omdat die vlerke minder lift gee. Cruise speed is klein bietjie hoër as gewone Raven. Stol spoed is ook hoër. Die meeste van die vlieg wat ek doen is onder 3000 voet bo seespieël so ek gaan nie die klim performance so erg verloor nie, maar die kleiner vlerk hanteer turbilensie baie beter as die gewone vlerk en dit gee my 'n groter vliegruimte omdat ek meer kan vlieg gedurende die warm droë somers wat ons hier in Wes Kaap het. Ek het bietjie met die Zodiac met die speed wing gevlieg en dit is hoe ek op die besluit gekom het.
Die Raven se airframe vlieg nie gemaklik sodra jy naby 120mph kom nie. Ek dink die drag van die airframe raak dan te veel. Dis hoekom ek probeer het om cowling so aerodinamies te maak as kan en die wheel spats op te sit en wing root fairing op te sit en al die rivet gaatjies toe te maak met epoksie. By my deure, het ek die plaat wat die lexan vashou op die deur raam, groter gemaak sodat die deure flush kan pas en daar nie opening is tussen die deure en vliegtuig raam is nie.
Agter op die stert het ek 'n fairing gemaak wat bo-op en onder die horisontale stertvlerk kom, om die gapings daar ook toe te maak.
Hopelik het al die drag reductions 'n positiewe invloed en sal die aerie makliker teen laer krag verstelling vlieg teen 120mph topspoed.
Verder het die kleurskema en cowling en wheel spats en die deure en windscreen raam ( wat ek ge-polish het dat aluminium blink ), baie te doen met die anderster "look" wat vliegtuig het. Oorspronklik wou ek die aerie heel rooi gemaak het, maar toe ek dit neem na Boet om vir my die cowling te maak en te verf, het hy op sy bank in werkswinkel gaan sit en die aerie so sit en kyk, en my so skeef gekyk en gesê dat hy beter gaan lyk as daar wit by is. Nou is ek baie bly dat ek na sy raad geluister het. (!!) (!!)
Life- I did it my way.....
The world is not enough!
- Manie Rossouw
justin.schoeman
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1231
Joined: Tue Aug 30, 2005 5:25 pm
Location: Pretoria

Re: Manie se Raven

Postby justin.schoeman » Mon Sep 28, 2015 2:27 pm

Mine (without spats or fairings) cruises at 120mph indicated at 20" MAP. Hovers around 130mph at full throttle (which is really only around 75% up here). Just wish it looked half as pretty as yours...
User avatar
Wallaby
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 156
Joined: Wed May 14, 2008 3:52 pm
Location: Western Cape

Re: Manie se Raven

Postby Wallaby » Mon Sep 28, 2015 4:09 pm

Dankie Justin.
Ja die Zodiac wat ek mee gevlieg het het lekker gecruise teen 125mph, maar sodra jy vinniger gegaan het, het jy gevoel die drag raak baie vinniger meer en cruise die aerie nie meer gemaklik nie.
En jou aerie is mos wit.... It's just a blank piece of canvas in need of some art. :wink: :wink:
Hier is nog so 'n paar fotos.
Attachments
WP_20150922_002.jpg
WP_20150922_017.jpg
WP_20150922_018.jpg
WP_20150922_022.jpg
Die throttle quadrant en stick grips het ek gemaak uit "railway sleeper" hout. Glad nie so hard en swaar soos wat mens dink nie.
Ek verkies die Military look cockpit, waar ander mense weer 'n meer automobiele styl verkies.
Life- I did it my way.....
The world is not enough!
- Manie Rossouw
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3744
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Manie se Raven

Postby Boet » Mon Sep 28, 2015 8:19 pm

Justin, bring it here, we still have some red paint left! vhpy
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1133
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Manie se Raven

Postby Goose » Mon Sep 28, 2015 8:55 pm

Boet wrote:Justin, bring it here, we still have some red paint left! vhpy
Oom dit was seker n moooooooorse vrag rooi verf wat daar by julle aangekom het :lol: :lol:
Jean Crous
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1147
Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
Location: Barrydale Western Cape

Re: Manie se Raven

Postby Jean Crous » Tue Sep 29, 2015 5:08 pm

Goose wrote:
Boet wrote:Justin, bring it here, we still have some red paint left! vhpy
Oom dit was seker n moooooooorse vrag rooi verf wat daar by julle aangekom het :lol: :lol:
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: MOENIE!!!!!!
J
What happens to one does not matter, how one deals with it does.
Bushbaby S/n 002 (Taildragger)
Powered by Revmaster R2300 direct-drive
ZU-ANI
Jean Crous
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3744
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Manie se Raven

Postby Boet » Tue Sep 29, 2015 6:41 pm

Ja Oom Gans.....eenkeeriemaandrooi! :roll:
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1133
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Manie se Raven

Postby Goose » Tue Oct 20, 2015 7:17 pm

En vlieg die jet al :?: (^^)
User avatar
Wallaby
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 156
Joined: Wed May 14, 2008 3:52 pm
Location: Western Cape

Re: Manie se Raven

Postby Wallaby » Wed Oct 21, 2015 6:57 am

Nee Goose... Eers wag ons vir die papiere. Toe dit kom toe wag ons vir test pilot en toe die test pilot beskikbaar is toe knip Mother Weather haar oë en sê: Wag jul nou eers 'n bietjie, dis nou my beurt! :oops: :cry: :shock: :?
Life- I did it my way.....
The world is not enough!
- Manie Rossouw
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1133
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Manie se Raven

Postby Goose » Wed Oct 21, 2015 5:49 pm

Stuur vir ons daai reen dan kan julle vlieg :wink:

Who is online

Users browsing this forum: EJC and 2 guests