Page 3 of 5

Re: Manie se Raven

Posted: Tue Sep 01, 2015 2:27 pm
by t-bird
Hi Boet
Vacuum bag jy die glas vesel om so n afwerking te kry ?

Re: Manie se Raven

Posted: Tue Sep 01, 2015 2:34 pm
by Bushbabie
Hi Boet, Could you post a few more pictures of the raven. Would like to see how the paint job, interior, instruments etc have come out. Thanks

Re: Manie se Raven

Posted: Thu Sep 03, 2015 7:20 am
by ppakotze
Wat van 'n mooi vollengte foto? Hierdie stukkie neus en stukkie stert maak 'n man net lus vir meer.
(van die Raven nie van oom Boet nie)

P.

Re: Manie se Raven

Posted: Thu Sep 03, 2015 4:46 pm
by Jean Crous
ppakotze wrote:Wat van 'n mooi vollengte foto? Hierdie stukkie neus en stukkie stert maak 'n man net lus vir meer.
(van die Raven nie van oom Boet nie)

P.
:lol: :lol: :lol: Net so-net so :!:
J

Re: Manie se Raven

Posted: Fri Sep 04, 2015 8:03 am
by Boet
Die errie is nou by Manie, hy sal mooi foudie stuur wanneer hy die hele ding aanmekaargesit het. (^^)

Re: Manie se Raven

Posted: Sun Sep 06, 2015 10:35 am
by Boet
Ongelukkig het ek nou nie foudies waar da hole dang thang aanmekaar is nie. Die is die naaste aan klaar wat hy by my was. Nou moet Manie maar die res doen! Ons het die enjin laat loop, klink mooi. Hope krag, so die errietjie sal seker taamlik gat skoonmaak!

Re: Manie se Raven

Posted: Sun Sep 06, 2015 11:24 am
by Goose
Moet nou net tert wiel kry :wink:

Re: Manie se Raven

Posted: Sun Sep 06, 2015 12:31 pm
by falconp1
Goose what is a Confectionery wheel or Tart wheel. :lol:

Re: Manie se Raven

Posted: Sun Sep 06, 2015 6:29 pm
by Jean Crous
falconp1 wrote:Goose what is a Confectionery wheel or Tart wheel. :lol:
Seker maar soos "papwiel" = porridge wheel :?: :?: :lol:
J

Re: Manie se Raven

Posted: Sun Sep 06, 2015 7:29 pm
by Goose
falconp1 wrote:Goose what is a Confectionery wheel or Tart wheel. :lol:
Ag sorry dit moes STERT gewees het :oops:

Re: Manie se Raven

Posted: Sun Sep 06, 2015 7:37 pm
by Boet
Lyk vir my of Oom Gans "Tert" opsy brein het. Mmm. Niks daarmee verkeerd nie, ne Oom Gans? :lol:

Re: Manie se Raven

Posted: Thu Sep 10, 2015 8:04 pm
by Boet
Pas n paar fotos van Manie af gekry. Dis die eerste keer wat ek ook die errie heel sien!

Re: Manie se Raven

Posted: Thu Sep 10, 2015 8:48 pm
by Goose
Boet wrote:Lyk vir my of Oom Gans "Tert" opsy brein het. Mmm. Niks daarmee verkeerd nie, ne Oom Gans? :lol:
Ja wel wat kan ek se stert wielle en terte is BAIE lekker :lol: :lol: (^^)

Die airie lyk baie mooi (^^) Julle het n goeie job gedoen my Oom

My gat begin al weer jeuk om te bou :shock:

Re: Manie se Raven

Posted: Thu Sep 10, 2015 8:57 pm
by falconp1
Wow . The is the best looking Raven I have ever seen. Well done guys. (^^)

Re: Manie se Raven

Posted: Sun Sep 13, 2015 1:02 pm
by Wallaby
Die aerie is nou op Saldanha vir finale inspection en dan is dit aansoek vir Proving Flight.