Page 3 of 3
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Mon May 18, 2015 8:22 am
by Jean Crous
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Sat Aug 08, 2015 7:01 am
by Goose
Nou wat gaan hier aan, die skool kan darm nie die man so besig hou dat daar niks gebeur nie. Hy moet ondervinding opdoen ons soek appies wat weet wat aan gaan.
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Tue Aug 11, 2015 6:03 pm
by avgas
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Sun Oct 04, 2015 7:13 pm
by avgas
Airframe spray job done. Now off to have x-rays done.
Slowly but surely we will get there.
Hangar flying done again today
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Sun Oct 04, 2015 7:36 pm
by Tortoise man
Why the x-rays?
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Sun Oct 04, 2015 9:00 pm
by avgas
To determine if there is corrosion and or cracks.
We intend making this a very fast version of the Sonerai II and it obviously has some aerobatic capability. last thing we want is the air-frame to disapear from the scene when you need it most
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Mon Oct 05, 2015 9:37 pm
by Goose
Bly daar word weer gewerk. Gaan hy by Nylstroom 2016 wees?
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Tue Oct 06, 2015 12:59 pm
by avgas
Goose wrote:Bly daar word weer gewerk. Gaan hy by Nylstroom 2016 wees?
Yes en hy kry prys vir eerste arrival kompleet of nie
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Mon Jan 11, 2016 5:16 pm
by Divan rossouw
Enige verdere vordering op die plane??
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Tue Jan 19, 2016 8:20 pm
by Goose
Divan rossouw wrote:Enige verdere vordering op die plane??
Divan lyk vir my Niemand bou meer op ML nie almal is baie stil
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Tue Jan 19, 2016 10:59 pm
by Divan rossouw
Ja ek is self stil oom, tyd en $....maar dit bly lekker om na die ander projekte te kyk
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Sun May 14, 2017 8:12 am
by Goose
Nou wat gaan aan met die een of word daar te veel boog geskiet
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Tue Apr 02, 2019 8:47 am
by Induna
Hi Richard
hoe gaan dit met die projek? Ek het toe WSW gekoop en het groot planne. Ek gaan ook n kompleet refurbishment doen en het n 912 Xtra enjin gekry wat ek daar gaan insit. Ek sal moontlik die huidige 2.3L VW met EFI verkoop wanneer ek dit uithaal.
Ek glo die W&B sal ok wees want tans is die battery, asook n groot blok lood, in die stert, wat natuurlik gaan uitkom.
Jacques
Re: Sonerai II rebuild by Junior
Posted: Sun Mar 15, 2020 8:33 pm
by Goose
Wat gaan aan met die Sonerai Jacques