Page 2 of 3

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Fri Jun 05, 2015 6:17 pm
by Tumbleweed
Travelling from Babsfontein following the Delmas road, as you pass the bridge it is 2.3 km to the dirt road signed Klipspruit and turn left.

Also has a big Gauteng/ Mpumalanga border sign. follow the wide dirt road for 1.6km and turn right. Follow for about 800m on left hand side.

If you follow the road till you see a large dam on the left, you've gone too far. Runway is 30 /12. Suggest approach from the East.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Fri Jun 05, 2015 7:27 pm
by Blue Max
vhpy
Robbie Shaw wrote:Oom Paul....... you need to have a fly-in........a drive-in....... or something soon as I'm really keen to view this dream of yours ...
As soon as I finish the entrance-gate and taxiway to the house I will gooi n lekker skaapchop brekkie and hope to see you all there.!!
In the interim there is a lot of other things needing attention.
As Tumbleweed suggested the final approach 012 will be the safest.
On finals 30 there are Eskom wires which has not yet been clearly identified.. So please be aware of that if you do an inspection of the runway.
Please have a life time is few.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sat Jun 06, 2015 9:09 am
by Robbie Shaw
Blue Max wrote:vhpy
Robbie Shaw wrote:Oom Paul....... you need to have a fly-in........a drive-in....... or something soon as I'm really keen to view this dream of yours ...
As soon as I finish the entrance-gate and taxiway to the house I will gooi n lekker skaapchop brekkie and hope to see you all there.!!
In the interim there is a lot of other things needing attention.
As Tumbleweed suggested the final approach 012 will be the safest.
On finals 30 there are Eskom wires which has not yet been clearly identified.. So please be aware of that if you do an inspection of the runway.
Please have a life time is few.

Oom Paul....

So looking forward to hearing your progress, keep us in the loop .... Maybe a visit by road would be order of the day .... Few beers and skaapchop or 4 .....

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Mon Jun 22, 2015 5:17 pm
by Blue Max
:shock: [quote="Robbie Shaw"]
On finals 30 there are Eskom wires which has not yet been clearly identified.. So please be aware of that if you do an inspection of the runway.

Ek praat strooi, dit is net anders om.
Op finals 12 is die drade. ( soos by Microland, nie baie hoog nie maar daar.) Dit is wanneer jy vanaf die weste approache.
Op final vanaf die Ooste 30 is veilig. geen hindernisse. Buiten n groot boom wat links,( suid ) van die runway staan.
I will be glad if some-one will test the runway and report back.( Met n trike.)
(^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Thu Jun 25, 2015 7:34 pm
by KFA
Ek sal met 'n Explorer of Safari kom en kom toets. Jy lewe my droom... ## ## (^^) (^^) (^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sat Jun 27, 2015 8:10 pm
by Blue Max
vhpy
Thanks KFA, Hoor graag wat jy ondervind.
vhpy

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Jul 01, 2015 8:23 pm
by Blue Max
:)
Ko-ordinate vanaf die erf. Baie naby aan Runway.
S 26.03.038 E 028.33. 128.
Omdat die runway kort is (330 M ) kom nie te vinnig in nie en land op die 'nommers,
Want as jy te vinnig inkom gaan die runway op raak. (**)
Kom jy te stadig in dan gaan jy ....weet wat gebeur. (**)
Ek reken die runway is bietjie korter as M Land en oor die algemeen behoort dit nie n probleem te wees nie.
Ek het nog nie balle op by die kragdrade nie en ongelukkig is die hek ook nie klaar nie. So byt vas. kom kyk hoe lyk dit van bo af en lewer kommentaar. Dankie. vhpy

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Mon Jul 06, 2015 7:06 pm
by Blue Max
:)
Die Donkie is nou in werking en ek kan n warm bad vat.
Met al die wattel bome op die grond is ek gecover vir die volgende 100 jaar sover n warm bad aan betref.( Sien foto.)
Ek werk nou met n spoed om n hanger in gereedheid te kry vir my maiden flight na die plaas. ( sien Foto)
Dan werk ek ook aan die 12 meter hek waardeur ons na die hanger kan taxi. ( sien Foto)
Ek weet nie of ek crazy is nie maar dis lekker en ek geniet.! (^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Mon Jul 13, 2015 8:35 pm
by avgas
Het jy verkoop op Marble Hall?
Die ly na 'n moerse lekker projek. Sterkte (^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Thu Jul 16, 2015 1:30 pm
by Blue Max
:)
avgas wrote:Het jy verkoop op Marble Hall?
Marble Hall moet ek verkoop.
Die onderhoud en weeklikse ryery soontoe put my uit.
Ek sal seker n knock vat want met al die verskillende uitsprake van geleerde politikusse, is plaasgrond nie die populerste belegging wat n ou kan maak nie.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Tue Jul 21, 2015 7:43 pm
by Blue Max
:)
Daar gaan so min aan op die forum dat ek julle net so wel kan verveel met my storie.
Eskom is baie stadig om krag te voorsien en ek het toe maar Solar in gesit wat lyk my n goeie alternatief is vir krag.
Drie solar pannels @ ongeveer R600 elk. N battery R1300. N regulator ( controlar) @ R450 en dan n Inverter. Ongeveer R600 tot R800.
Nou het ek ligte in 4 kamers en ek kan my sell en werkers se selfone laai en ook op my laptop gaan saans.
Verder operate die huis met gas vir die stoof en n donkie vir warmwater. Whala! ek het Evkom nie meer nodig nie.!.. Ek mis net die TV saans maar met die stupid programme wat herhaal word het ek alles reeds gesien.!
Nog hard besig met hanger en 12 m skuifhek. 8)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Jul 22, 2015 7:42 am
by Tumbleweed
Hoop jou structural engineer steek nie die hout ani brand en beskadig die mampoer stoker nie. :)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Thu Aug 20, 2015 4:24 am
by Blue Max
Tumbleweed wrote:Hoop jou structural engineer steek nie die hout ani brand en beskadig die mampoer stoker nie. :)
Will have to think about a way to make money out of this project.!! Maybe Mampoer stokery could be the answer.! vhpy
It is always easy to say:"I will buy a piece of land and will build a runway and a hanger!!"
But when it comes to the actual work and putting money into the project it becomes a different story.! :shock:
Presently I am busy creating a place for the worker to stay.
Also I am working on a 12 m sliding gate. One hell of a task.!!
Four months ago I applied for Eskom power and today the transformer will be installed.!!!

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sat Aug 29, 2015 4:20 pm
by Blue Max
:)
N ou werk aan n paar dinge gelyktydig met so n projek.
Ek werk aan n 12 M sliding hek.!
Ek is nog nie klaar met die groot stoor nie ! Moet net nog n hek kry.
Ek moet die werker uit die huis kry en dit beteken ek moet n blyplek vir hom bou.
So ek het begin om die tweede stoor in n woonstel vir die werker om te skep.
Dan het ek intussen balle by die kragdraad op gesit.
Dit was n tricky exercise.!!Elektriese winkels wil n ou n fortuin vra vir die balle en dan reel n elektriisien deur Evkom vir die opsit. Aan die eiende van die dag kos dit jou omtrent R15000 vir 4 balle.!!! ...Toe koop ek maar 3 balle by die plumbimgshop en ek grawe ou pale uit op die plaas en ek maak my eie draad en balle by Evkom s,n. Toegegee ek sal dit hoer moet insit.!! :mrgreen: Maar voorlopig sal dit werk.!
Wil oor n maand kom land met my trike. Be oog om nog 30 meter by die runway te voeg. Dan sal die runway 360 M lank wees.!!
Sal julle laat weet as die party begin.!! vhpy

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sun Aug 30, 2015 9:33 pm
by lambada
Sal eerste da kom land met die savannah vhpy vhpy vhpy

Pieter