Page 1 of 3

HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sat Apr 11, 2015 7:03 pm
by Blue Max
You only stop dreaming when you are an (-)
I came across a neglected farm with one huge store and two other smaller ones plus a two bedroom flat which were advertized for sale by auction.!
It was towards the end of November 2014, when everybody was busy with their Christmas-parties.
The advertisement was smallish and there were two other properties on auction in that area the same day.
Luck was with me as I was the only person in attendance.! I discussed a ridiculous offer with the auctioneer which he agreed to take to the liquidator of the estate.
Long story, short: I am now the owner of a 26 HA small farm 12 KM east of Bapsfontein.
An adventurous restoration job lies ahead.
I have already started and will post some pics as I progress.!!
Maybe you can guess what is going through my head.?

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sat Apr 11, 2015 10:32 pm
by Goose
Ek sien n fly-inn op kom (^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Mon Apr 13, 2015 6:38 am
by Air Hog
Bakgat Paul, wanneer is die eerste fly in?

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Mon Apr 13, 2015 8:03 am
by nicow
Air Hog wrote:Bakgat Paul, wanneer is die eerste fly in?
(^^) (^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Mon Apr 13, 2015 6:34 pm
by Blue Max
vhpy
Air Hog wrote:Bakgat Paul, wanneer is die eerste fly in?
Ek hoop dit sal wees voor my tweede vervaldatum aanbreek want soos julle weet is my raklewe al verstryk! :lol: :lol:
Ek het vandag boorgat-pyp, klas 6 gaan koop om die boorgat toe te rus.
Gelukkig het ek n pomp.
Dan was ek ook by Eskom en het aansoek gedoen vir krag want die kabel is gesteel.
Een van die eerste dinge wat gaan gebeur is n ' brandstrook van 800x30 meter wat reg voor die huis geskraap gaan word.
Dit lyk asof die mees gelykste helling omtrent op 35/17 sal wees.
(^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Mon Apr 13, 2015 8:36 pm
by Goose
Blue Max wrote: Een van die eerste dinge wat gaan gebeur is n ' brandstrook van 800x30 meter
(^^)
Lyk vir my veld brande is n groot probleem in daai aria :twisted: :twisted: :lol:

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sun Apr 26, 2015 8:37 pm
by vernon11
A photo of where the runway is going to be, would be interesting. (-) :mrgreen: :mrgreen:

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed May 27, 2015 8:39 pm
by Blue Max
vhpy
Die lewe gaan aan.
Ironies dat n mens werk aan n droom wat maande neem om klaar te maak terwyl n ander persoon se droom verpletter word in n oog-wenk.!
Dit is die verloop van die lewe en daarom kan ons nie stilstaan oor die tragedies wat daagliks rondom ons afspeel nie.
Eendag sal ons alles verstaan.
Die belangrikste diens op n perseel is nie krag nie, maar...WATER, daarna riool (waste) afvoer en dan krag.!
Werk vorder stadig.
Boorgat en tank R10,000. Evkom R24000. Herstelwerk aan verbetering nog onbekend.
Vandag water in die woon gedeelte gelewer.!!What a pleasure, nou kan n ou die toilet flush.!
Vir more het ek die dienste van n padskraper bekom om n ' brandstrook van 700 meter' te skraap. Droe tarief R4800 per dag plus vervoer.!!
Sal more foto,s neem.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Thu May 28, 2015 7:46 am
by Air Hog
Laat weet wanneer ons kan kom kyk na die "Brandstrook" (^^) (^^) vhpy

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sun May 31, 2015 6:03 pm
by Blue Max
vhpy
A few pics.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sun May 31, 2015 6:18 pm
by Blue Max
:)
Things seldom work out the way you plan it.
In regards to the cost involve and also the length of the fire brake.!!
Distance is only 340 meters. It lies on 30 and 12.
There are powerlines about 60 metrs further west from the holding point at 12. Please be carefull if you come to have an early feel of the place.! I have not yet put markers onto the powerlines.
The approach on 30 will be the popular one with no obsticles.
Jislaaik maar n ou moet mooi op jou hoede wees vir dodgie grader eienaars.!!! Amper soos met boormanne.!!
Eers wanneer dit te laat iskom jy agter hoe die bedryf werk.!!
Nog ver van klaar.!!
(^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Jun 03, 2015 11:56 am
by kloot piloot
Baie geluk met die vordering Paul !

As jy sê 12km oos van Bapsfontein, dan is dit seker naby die Welbekend -Bronkhorstspruit pad kruising?

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Jun 03, 2015 3:55 pm
by Tumbleweed
Het jy baie water?

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Jun 03, 2015 5:24 pm
by Blue Max
vhpy
kloot piloot wrote:As jy sê 12km oos van Bapsfontein, dan is dit seker naby die Welbekend -Bronkhorstspruit pad kruising?
Va Bapsfontein op Delmas pad 12 KM. Draai links 1 KM en jy is daar.
Ek sal ko-ordinate pos sodra ek onthou om my GPS saam te vat. Miskien kan ek dit van my selfoon kry.?
More begin ek om n hek te maak sodat n ou van die Runway af tot by die huis kan taxi.
Tumbleweed wrote:Het jy baie water?
Ek sukkel met water, Maar dit is darm beter as wat n ou in die Sahara woestyn sal vind. xxx
Ek is teleurgestel met die lengte van die runway. 330 meters. Maar ek het pas op U TUBE gesien dat die lengte van die kortste internasionale runway op aarde is net 390 meters. So ek voel heelwat beter. vhpy vhpy
Dankie vir gesels.
(^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Jun 03, 2015 6:54 pm
by Robbie Shaw
Oom Paul....... you need to have a fly-in........a drive-in....... or something soon as I'm really keen to view this dream of yours ...

do you have GPS cor's ? if so please post would love to view it on a morning flight...