Page 2 of 2

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sat Sep 06, 2014 1:14 pm
by Boet
Net voor ek vrek van pyn. Ek het gister iewers iets opgetel wat bietjie te swaar was. My rug pyn ...moerse seer. Anyway, voor julle vrek van nuuskierigheid. Dirk se errie vlieg soos n hot-rod. Ek was nog besig om die throttle oop te maak, toe spring die gevaarte soos n padda van n klip af, die bloue lug in, en klim soos n poep uit n bad uit 1200vt per minuut. Jeeeez, die enjin is wild hoor. Na so n paar draaie en swaaie, terug grond toe. Sy vlieg baie lekker, maar die pilot sal moet wakker wees. Die errie het BAIE krag. Oom Piet se proepeller doen ook sy ding. ## ## ## Dirk loop nou met n smaail rond, en net sy ore keer dat sy bo-kop nie afval nie. (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sat Sep 06, 2014 1:39 pm
by JuanMarais
Mooi man. Lyk baie goed. So nou sien ek uit om myne ook daar te sien.

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sat Sep 06, 2014 6:12 pm
by Goose
(^^) (^^)

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sat Sep 13, 2014 1:04 pm
by DirkCAN
20140904_163137.jpg
Oppad veld toe
Drankie uhm ek bedoel Dankie!!!

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sat Sep 13, 2014 6:40 pm
by Induna
Hierdie errie is wragtig mooi! Welkom by die tailwheel club... :twisted:

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Mon Sep 15, 2014 10:37 pm
by DirkCAN
Baie dankie maar moet eers bewys ek is sy baas. Ek is so opgewonde ek kyk nie meer die fotos nie ,want ek anders trippel ek soos n jong kalfie! hehehe

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Fri Dec 19, 2014 8:48 pm
by Boet
Dirk se 914 enjin........ :evil: :evil: Dontwannatalkaboutit. His brand spanking new 912 ULS turned up here on Monday morning, and I helped him shoehorning the engine into his aerie. Test flight went without a glitch, exept for the prop pitch that was a tad on the course side. :oops: Now rectified. Test flying comences tomorrow. (^^)

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Tue Dec 30, 2014 6:25 pm
by Boet
Dirk vlieg nou tog te lekker. Die nuwe 912ULS doen sy ding. vhpy

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Fri Feb 06, 2015 10:01 pm
by Boet
Dirk is enjoying a whale of a time with this aerie. Al is hy nog op die ou manier gebou......... :roll: