Page 1 of 2

DIRK se EXPLORER

Posted: Mon Jun 23, 2014 8:19 am
by Boet
Helping Dirk putting the dots on the i`s and the stripes thru the t`s. Final assembly being done at present. Rotax 914 taildragger. 8) ( Sneak preview.) vhpy

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Mon Jun 23, 2014 8:28 am
by nicow
Wow,lyk baie mooi (^^)

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Mon Jun 23, 2014 8:58 am
by Induna
die kleurskema lyk baie mooi!! Laai nog fotos, hierdie lyk na n pragstuk..!

:)

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Mon Jun 23, 2014 7:37 pm
by Boet
ek het nou n ander manier uitgedink om lift-strut fairings te maak. Geen taai gom en n geplakkery nie, niks pinholes en putty en body filler nie! Maak nou fairings met .9 aly plaat. Ek het vir my n patent gemaak om die plaat mooi te buig. So nou trim jy die plaat, vou om, boor, rivit, en dit lyk sommer baie nice, en les bes: Lekker LIG. Eerste set op dirk se errie gefit. Dit lyk sommer spiekeries. vhpy

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sun Jul 20, 2014 9:16 pm
by Boet
Dirk se vliegtuigie is nou amper klaar. Nog net so 3 klein joppies. Klaar geweeg, en lekker lig. Sy panel het NET die nodige in. Niks fieterjasies nie. Die vliegtuigie gaan werk op die plaas!

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sun Jul 20, 2014 9:19 pm
by Boet
Nog foudies van Dirk se errie.

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sun Jul 20, 2014 10:10 pm
by Jean Crous
Baie nice Boet ! (^^)

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Wed Aug 06, 2014 1:33 pm
by Boet
Nou kort nog net die die "P`s" : Pampiere, Petrol en Pilot. (^^)

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sun Aug 10, 2014 7:53 pm
by KFA
Jy moet vir Dirk se hy moet 'n VP daar insit. Die De Necker gaan nie die ding doen met die 914 nie. Sy lyk mooi

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Sun Aug 10, 2014 8:14 pm
by Goose
Boet wrote:Nou kort nog net die die "P`s" : Pampiere, Petrol en Pilot. (^^)

Mooi oom Boet
Dink die een gaan n rocket wees :twisted:
Julle moet koue lug by die aircleaner kry die TCU gaan die boost terug bring AGV hoë airbox temp. Moes n duct in sit by my aircleaner

Groete
Goose

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Tue Aug 12, 2014 8:39 pm
by Boet
Oom Goose, DONE. ## ##

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Tue Aug 12, 2014 8:41 pm
by Boet
BTW, Oom Goose, watter size taaiers is daai? Soek hulle met n seer hart!! :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Tue Aug 12, 2014 9:22 pm
by Goose
Boet wrote:BTW, Oom Goose, watter size taaiers is daai? Soek hulle met n seer hart!! :lol: :lol: :lol: :lol:
Oom Boet as ek reg ondou was dit 33"alaska bush wheels hulle kos net R30 000. Wou net sien hoe hulle sou lyk as dit myne sou wees. Hulle is op n Maule7 wat ek vlieg vir n kliehent( sal foto opsit van maule met hulle op)

Groete
Goose

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Fri Aug 15, 2014 8:54 pm
by DirkCAN
Oh vrek nog n vergadering wat ek mis!!!!

Baie dankie vir die komplimente!

Dankie Oom vir al die harde werk!!! Dankie dat ek so nou en dan ook kon saam werk. Het moer baie geleer!!!

Ek sien baie uit na die avotuur wat my voorlê. Altyd gedink " Its to high to come by" soos ouma sê. :roll:

PS Wil net onverskoning vra vir my voorkoms op die foto... gewoontlik lyk ek nog leliker!! :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: DIRK se EXPLORER

Posted: Fri Sep 05, 2014 7:02 pm
by KFA
Ek hoor hy het vandag gevlie.....Vertel bietjie, ons vrek voor ons vra. :roll: