Page 1 of 2

Niek's BMW Explorer ZU-FXE

Posted: Mon Jun 09, 2014 8:50 pm
by KFA
Niek Behr built this Explorer in his garage. We are doing the final commission for him. BMW GS 1200 engine, IVO CS prop.

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Wed Jun 25, 2014 12:51 pm
by Jandebeer
What gearbox did he fit to the BMW

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Wed Jun 25, 2014 2:50 pm
by nicow
Wow,Ek soek ook een.

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Wed Jun 25, 2014 6:40 pm
by KFA
The Gearbox is fro Take Off in Germany. Custom made for the BM motors.

All is done. Did some high power runs this afternoon. Getting 6900 at WOT. I will set the pitch a bit coarser. 6500 will probably be Ok for the first flight.
Now for the final paper push.

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Wed Jun 25, 2014 6:49 pm
by KFA
Some more

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Thu Jun 26, 2014 6:59 am
by JvTonder
Very nice! What does WOT stand for, brain freeze at the moment (**)

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Thu Jun 26, 2014 7:08 am
by KFA
WOT=Wide Open Throttle

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Thu Jun 26, 2014 8:55 am
by JvTonder
KFA wrote:WOT=Wide Open Throttle
Ahhhh dankie, en daar gaan die liggie aan! :oops: vhpy

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Thu Jun 26, 2014 6:48 pm
by shiny new wings
I know a while back there was experimentation with the bmw 1200 motor. I heard there were problems with uneven cooling. Have these been sorted out? They are lovely motors on the bikes! Would be great to have an alternative to ratex for microlights

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Tue Jul 01, 2014 8:55 pm
by Boet
WOT. Uh uh. BTTW! :oops:

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Tue Jul 01, 2014 8:59 pm
by KFA
Die papierwerk weeg nog nie dieselfde as die vliegtuig se empty weight nie. Sal seker by Donderdag 'n papiertjie kry. Sukkel nog om Olie temp te gelees te kry en die EGT en CHT wil ook nie werk nie.

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Thu Aug 07, 2014 10:12 am
by niek
My arie is terug in sy hanger, maar ek kan hom nog nie vlieg nie - Die EGT's, CHT's en Oil temp werk nog steeds nie! Ou Stefan het hom toe op die ou end met meganiese meters gevlieg. Fout het met my begin - het alles op een CAN (low) laat werk en soos Stefan tereg opgemerk het -" as daar fout gaan met die (low) CAN, dan het ek geen instrumente nie!" Hy het toe vir my die instrumente geskei, maar om een of ander rede werk net die een CAN (selfs as jy hom omruil)
Ek ploeter nou met die problem - vermoed daar is 'n 'ground loop' of so iets! - Gelukkig het ek 'n bietjie tyd want die IVO CS prop (soos genoem in sy mail oor die specs), wat ek by hom gekoop het, het nog nie aangekom nie! (Soos ou Stefan noem - 'die ouens hou te lekker party by Oscosh!)
Wou vir julle 'n paar foto's aangeheg het maar weet nie hoe om dit in te paste nie!
Moet sĂȘ - ou Stefan en sy ouens werk dam netjies!! - wens ek kon die hele arie by hom laat bou het!
Groetnis tot ek geleer het om fotos te plak.
Niek

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Thu Aug 07, 2014 11:11 am
by Induna
Nick, watter EFIS gebruik jy? Ek neem aan MGL met n RDAC? As jy die opsie het, gebruik eerder die OPT+ en OPT- poorte. Ook, die CAN poorte moet albei gebruik word, CAN H en CAN L. dit sal nie werk as net een gebruik word. Die nadeel van die CAN poorte is dat jy BUS aan albei kante moet "terminate" met n 120ohm resister. Dit kompliseer net dinge.

Hoop jy kom reg.

Jacques

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Fri Aug 08, 2014 9:27 pm
by Oupa-G
Mooi Niek sal wil hoor hoe dit gaan daardie engines is sweet as jy aandag gee aan die baffles en die olie verkoeler loophulle nie warm nie. Laat weet as die pampiere daar is. My nuwe projekkie is amper klaar.

Sterkte Oupa-G

Re: Niek's BMW Explorer

Posted: Tue Aug 12, 2014 12:03 pm
by niek
My arie voor hy na Stefan toe is.(As ek hom reg gespoeg en plak het - sal foto's neem soos hy nou lyk as die een gewerk het.) Ek het nou die EGT's aan die werk gekry en is nou besig met die CHT's en as die tips van Rainier Lamers werk gaan die CHT's ook binnekort werk! Dan lyk dit of ek dalk al die naweek sal kan vlieg!
Jacques - ek het "n iEFIS explorer en hy het nie OPT's nie - die een CAN met al die goed op het gewerk - maar Stefan was reg, ons gebruik nou altwee CAN's en hopelik werk alles binnekort.