Page 21 of 22

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Thu Aug 17, 2017 12:45 pm
by AndreJ
HennivR wrote:
Wed Aug 16, 2017 3:17 pm
Hi all,

These are absolute all photos I could find to date on the KR series:

https://app.box.com/s/5evnaqy8bjv2l6yr5fvg2v302lggcrrb

Please be so kind as to take the time to help me to expand this already huge collection by providing links where I could download even more photos.

Kind regards,
Hi Henni

Bly om te sien dat jy weer aan die gang is!!! Jy bogenoemde "post" het my laat wonder of jy nie so n lys kan opstel met al die Kr's in SA nie en met waar hulle hul tans bevind en in wat se toestans nie!!!

Groete

Andre

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Fri Aug 18, 2017 7:19 am
by HennivR
Hi Andre,

Ek sou nie weet waar om te begin nie. Ek soek die KRs op Google ek kan nie meer opspoor as wat ek tans het nie. Dis dan nou KRs van regoor die hele wereld. Ek dink daardie fotos op AVCOM is die begin van dit wat jy in gedagte het.

Hoe gaan dit met jou projek - omdat ek nie meer op AVCOM is nie, weet ek nie van jou vordering nie.

Groete en dankie vir die inloer,

Henni

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Fri Aug 18, 2017 7:59 am
by HennivR
Hi all,

These are pics of good ideas I saw from other KR2 projects:

https://app.box.com/s/tcj2fi7vr4bqaszw7d3lzjgeymsyexcu

Kind regards,

Henni

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Tue Aug 22, 2017 9:01 am
by HennivR
Hi again all,

I have now started to include good quality only videos as well as PDF files into this collection. For anyone interested - be sure to check regularly for updates.

Kind regards,

Henni

****************************************************************************************************
Hi all,

Please note that I'm updating these on a daily basis as I find more:



1. Good ideas I found from other KR2 projects:

https://app.box.com/s/tcj2fi7vr4bqaszw7d3lzjgeymsyexcu



2. Absolute all photos I could find to date on the KR series:

https://app.box.com/s/5evnaqy8bjv2l6yr5fvg2v302lggcrrb



All the best,

Henni
.

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Thu Aug 24, 2017 9:49 am
by kloot piloot
Henni
Here's a list of almost 50 KR's registered in SA. How complete it is, is anyone's guess. I don't see ZU-CGR on the list for starters.

http://sacar.richoakley.com/?dFR[data.caa.aircraft][0]=RAND%20ROBINSON%20ENGINEERING%20KR-2&

The link does not want to load fully. Open link and type KR in the search, then select the KR list on the left.

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Thu Aug 24, 2017 7:05 pm
by HennivR
Hi Roel,

Thank you so much. I'll follow that up.

Kind regards,

Henni

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Tue Aug 29, 2017 1:57 pm
by HennivR
Hi all,

I have sorted all KR pics I have by registration number, each in its individual folder. Find them here:

https://app.box.com/s/8bemiz8mpibilr7ia6enu4xt1cp4wbxz

Kind regards,

Henni

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Tue Aug 29, 2017 9:10 pm
by Jean Crous
vhpy Hi Hennie hoe gaan dit met die aerie ?.....en met jou ook natuurlik :wink:
Jean.

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Wed Aug 30, 2017 12:35 pm
by HennivR
Hi Jean,

Ons trek binne die volgende twee weke van Durban na Ashley in Pinetown. Die huis het o.a. 'n lekker dubbel garage en ek het dit spesiaal geneem sodat ek aan haar kan werk. Tans staan een derde van die KR2 onder 'n stoep, twee derdes buite. Sy is veilig toe met 'n seil om haar gedraai. Die wind is huidiglik heeltemal mal hier in Durban. Ek kan nie waag om die seil af te haal nie. Laat nog alleen om die twee gazibos op te slaan wat ek spesiaal vir haar gekoop het. Geen toue met penne sal hul in hierdie weer op die aarde hou nie.

Ek skat direk na die naweek van die 15e sal haar konstruksie in alle erens begin. Ek gaan begin om die pre-molded gedeeltes vas te glasvesel en volgende met die sitplekke. Daarna sal ek die enjin begin monteer. Ek het nou bietje meer spasie om aan haar te werk en as die weer opsteek is sy veilig onder dak.

Dus sal daar weer binnekort gereeld fotos hier opgelaai word. Man, is ek tevrede met my enjin. Het vandag die log inskrywings gekry en daardie enjin het nog skaars gewerk. Ek kon nie vir beter gevra het nie. Dit lyk nie verniet so nuut nie. Dit was 'n goeie koop gewees. Nie lus om met ou goed te sukkel nie.

Nou ja, dis hoe dinge nou staan. Lekker om van jou te hoor.

Groete,

Henni

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Wed Aug 30, 2017 7:02 pm
by Jean Crous
vhpy Nice plek daai waarheen julle gaan trek (^^) (^^) Ja Hans het seker al spyt gekry dat hy die enjin verkoop het, want hy het by my n Quicksilver sonder n enjin oorgeneem en gese hy sal n 582 daarvoor moet soek.
Groete
Jean

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Mon Sep 04, 2017 8:58 am
by HennivR
Hi all,

Nice read for those interested:

http://a.moirier.free.fr/Moteur/ROTAX/2 ... 0cycle.pdf

Kind regards,

Henni

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Wed Sep 13, 2017 9:43 am
by HennivR

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Mon Oct 02, 2017 11:54 pm
by Jean Crous
:shock: :shock: :shock: Hennie,...wat is jy mee besig ??? :lol: Ons hoor niks, lees niks,...en geen foties nie, ons is bekommerde mense ## ## ## ##
Jean.

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Wed Oct 04, 2017 12:33 pm
by HennivR
Hi Jean,

Sal binnekort begin fotos pos. Nog niks drasties gedoen nie en daarom nog geen fotos nie. Besig om al die houtwerk te "varnish". Ek beoog om die binne kant panele te hou soos is, maar dan moet die hout goed vertoon.

Darem nie niks gedoen nie - brieke en kabels te koop gekry, al moet ek dit nog gaan haal. Ook detail van verskeie APs in Kzn gekry en sodra alles netjies lyk, sal ek reel vir n inspeksie want ek wil begin toemaak.

Oja, ook besig om te reel vir instrumente. Maar hier sal finansies die vordering bepaal.

Een ding kom ek agter: Dit is baie duurder om 'n KR2 te bou as om 'n gebruikte een te koop. Was nou onlangs 'n baie netjiese groen KR2 te koop, lugvaardig en al, vir slegs R80 000. Wens ek kon eerder daardie een bekostig...

Nou ja - groete dan,
Henni

Re: Rotax 583 powered KR2

Posted: Thu Nov 16, 2017 9:50 pm
by Goose
Bou jy nog Hennie