Page 3 of 22

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 6:13 am
by Henni
Hi Rudix,

What happened to your 6 cyl Jabiru engine? Is this not perhaps in the market? If not, do you not perhaps know of any other type of Jabiru engine available at a good price?

And yes, we'll fly together again soon and like you say, this time we'll really go places! Like I've said, the South Coast is very securely on my horizon. And not only for one or two times...

Do you think a hanger might be available over there where you are in three or four months time?

All the best my friend,

Henni

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 7:04 am
by Rudix
Henni wrote:Hi Rudix,

What happened to your 6 cyl Jabiru engine? Is this not perhaps in the market? If not, do you not perhaps know of any other type of Jabiru engine available at a good price?

And yes, we'll fly together again soon and like you say, this time we'll really go places! Like I've said, the South Coast is very securely on my horizon. And not only for one or two times...

Do you think a hanger might be available over there where you are in three or four months time?

All the best my friend,

Henni
Hi Henni!

No, I sold than engine long time ago, lost all faith in the Jabbie motors :(

Looking forward to the flying again! I have found somebody to sort out the first KR, the other one (ZU-CGR) is ready to go, have flown in but it needed a different prop that is now fitted. I have not flown much for a while so just putting hours in on the Bushbaby at the moment to get up to standard again before flying the KR2 again.

Will see what we can do about a hangar......

Keep well my friend and enjoy the building vhpy
Rudi

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 7:39 am
by Henni
Hi Rudix,

You've now flown both the tail & nose dragger version of he KR2. If you had to give me some advice, which version would you prefer. I can still make that change on mine without too much hazzle.

Regards,

Henni

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 8:00 am
by Rudix
Henni wrote:Hi Rudix,

You've now flown both the tail & nose dragger version of he KR2. If you had to give me some advice, which version would you prefer. I can still make that change on mine without too much hazzle.

Regards,

Henni
Henni, difficult to say, I found the taildragger easy to fly, and I had no taildragger time but the nose wheel does have handling advantages. I know the tailly pilots will shout at me for saying this but I believe the nose wheel version, in the long run, might be the better option as many taildraggers at some point or the other ends up being damaged in a landing incident.

Also when taxiing, maybe at larger airports, the nose wheel version is simply more user friendly. The price you pay is more weight and drag......

Regards,
Rudi

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 1:33 pm
by Boet
Hennie, onthou net, jy kan nie so ORALS land met n KR, en nog weg stap nie. Tensy jy moerse gelukkig is. Die 532 was maar n so-so enjin toe hy nuut was. Nou is daai enjin oud. Bou vir jou n knortjor vir daai enjin. Spandeer bietjie geld, en sit vir jou KR tjie n 80 hos Jabbie enjin in. Baie beter, en n helse klomp veiliger. Ek dink dit sal n stunning kombinasie uitmaak. Wat se die ander manne van die idee? vhpy

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 2:07 pm
by Henni
Boet,

Weet jy waar ek een goedkoperig kan kry?

Henni

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 3:16 pm
by SuperJohnie
Henni,
Probeer die fabriek, hulle het reman engines van tyd tot tyd

Sterkte!

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 3:51 pm
by Rudix
Boet wrote:Hennie, onthou net, jy kan nie so ORALS land met n KR, en nog weg stap nie. Tensy jy moerse gelukkig is. Die 532 was maar n so-so enjin toe hy nuut was. Nou is daai enjin oud. Bou vir jou n knortjor vir daai enjin. Spandeer bietjie geld, en sit vir jou KR tjie n 80 hos Jabbie enjin in. Baie beter, en n helse klomp veiliger. Ek dink dit sal n stunning kombinasie uitmaak. Wat se die ander manne van die idee? vhpy
Ek hoor wat jy sê Boet! Ek het al 2 engine outs gehad met 'n 532, gelukkig in 'n Streak Shadow wat goed glide so ek kon hom terug kry op die aanloopbaan.

Ek weet die KR2 wat die Engelse paartjie van Engeland na Aussie gevlieg het het 'n 2200 Jabbi in gehad maar hulle het ook maar baie drama met die engin ondervind. Ek soek nog die regte engin for my KR's......

Met die 532 moet jy versigtig wees om nie 'n te groot prop te swaai nie (die ratkas is die probleem) maar jy moet ook na die revs kyk want die crank het 'n reputasie gehad om te breek as die revs te hoog gaan.

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 5:29 pm
by Henni
Hi Rudix,

Wat was die redes vir jou 532 engine out landings? Moet ek RERIG heroorweeg? Die 532 het slegs 140 ure gedoen en 'n mens kan duidelik sien dis nog splinternuut! Sjoe man, ek het nou al my geld spandeer en die BMW opsie kort ook baie parte soos 'n Rotax ratkas wat alleen meer as R20k kos...

Ek het rerig nie lus vir 'n VW nie want hulle breek ook cranks en dan is sy maar net nog 'n ander oorgewig KR2. Ek het nou onlangs nee gese vir 'n kompleet splinternuwe KR2 vir hiedie selfde rede.

Groete,

Henni

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 6:23 pm
by Rudix
Henni wrote:Hi Rudix,

Wat was die redes vir jou 532 engine out landings? Moet ek RERIG heroorweeg? Die 532 het slegs 140 ure gedoen en 'n mens kan duidelik sien dis nog splinternuut! Sjoe man, ek het nou al my geld spandeer en die BMW opsie kort ook baie parte soos 'n Rotax ratkas wat alleen meer as R20k kos...

Ek het rerig nie lus vir 'n VW nie want hulle breek ook cranks en dan is sy maar net nog 'n ander oorgewig KR2. Ek het nou onlangs nee gese vir 'n kompleet splinternuwe KR2 vir hiedie selfde rede.

Groete,

Henni
Henni, die probleme was agv vergasser en ignition, of so dink ons. So 'n ruk later het dieselfde vliegtuig (ek het hom getoets vlieg vir die eienaar) in die berge ge-eindig met die eienaar oppad terug van Barberton, weet engin probleme. Ek glo nie ons het ooit die regte probleem gekry nie.

Ek sal die vergasser, en veral die petrol pomp goed diens. Maak seker jy swaai 'n ligte prop wat die rev af hou en jy sal seker reg wees. Vlieg maar eers naby die aanloop baan! Ek sal graag wil sien hoe hy vlieg met die engin ;)

Soos jy weet het ek 2 KR's met VW engins, maar die een het amper geen VW parte in nie en die ander is die 2L waterverkoelde engin met inspuiting en elektroniese ontsteking. Ek moet erken ek sou graag iets anders in nommer 3 (ZU-AMV) wil sit.....

Groete,
Rudi

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 6:29 pm
by Rudix
Ek moet sê ek het nog nooit gevoel een van die KR's is te swaar nie, maar hulle het altwee baie krag so dit help. VYZ vlieg maklik vanaf Rhino se 850m en gebruik nie veel meers as so 400-600m nie. Ek land haar teen so 65mph dan float sy nie te erg nie.

CGR se prop was te grof (54x56) so sonder die turbo doen sy maar so 2700 rpm, met die nuwe prop sal ek hopelik ten minste 3000 rpm kry dan sal sy beter klim. Sal kyk of ek die naweek tyd kry om haar te toets, dinge gaan maar rof, dis my finansieele jaar-einde....

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 6:58 pm
by Henni
Hi Rudix,

Wat ek wil weet is hoe die VWs met twee aan boord vlieg want dit is hoe dit die meeste van die tyd hier bo by die Hoeveld gaan wees vir my.

Groete,

Henni

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 7:16 pm
by Rudix
Henni wrote:Hi Rudix,

Wat ek wil weet is hoe die VWs met twee aan boord vlieg want dit is hoe dit die meeste van die tyd hier bo by die Hoeveld gaan wees vir my.

Groete,

Henni
Hi Henni,

Ek dink 'n standaard 2.1 of 2.3 gaan sukkel, VYZ se 2.6 met groot turbo maak baie meer as 100hp (Met baie boost meer as 130) so dis 'n ander saak. CGR het ook meer as 100 hp. Met sy verkeerde prop was hy seker nader aan 70-80hp en dit is nie genoeg nie!

Met 64hp, al is jy lig, sal jy mooi na jou prop keuse moet kyk!

Groete,
Rudi

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 7:39 pm
by Rudix
VYZ se "geheim" ;)

Image

Re: Rotax 532 powered KR2

Posted: Thu Mar 27, 2014 7:53 pm
by Boet
Rudix, met daai exos wat so trug kyk, maak daai turbo seker thrust soos n jet enjin, dit help dalk??. :lol: :lol: :lol: :lol: Hennie, ek piepie nie graag op n entoesias se battery nie, maar ek, Boet Jacobus Martin Loubser, gee jou n briefie: Jy GAAN jou GT-middle-A sien met n 532 enjin in jou KR. Die enjin is maar so R5000 werd. Die KR kan jy nie bou vir R15000 nie. Op die foudies lyk die KRtjie nogal mooi. Jy kry net een body en een lewe, is jou lewe dan vir jou minder werd as die prys van n enjin? Adverteer hier onder, iewers sal jy n goeie Jabbie kry teen n bekostigbare prys. Gedult grootseun, gedult!! Volla enjins is oor die algemeen gagga enjins. Ek het te amper my gat gesien met een om OOIT weer die stuk gemors te vertrou. Once bitten.......... :roll: