Page 4 of 16

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 15, 2014 1:57 pm
by Goose
JeanTree wrote::mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: Mense !! Nou maak jy my sommer lekker jaloers (^^) (^^) (^^) (^^)
Jean.
Hi J

Ja nee ek raak nou lus vir die ding, wens ek kon net aan hom werk soos aan my kliehente se airies. Wat dink jy gaan die weer maak daar by julle in die kaap die week wat kom. Ek moet n 206 gaan haal by FAFK en FAWB toe bring.

Groete
H

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 15, 2014 8:19 pm
by Jean Crous
Hi Mr H , dit sal maandag en dinsdag mooi wees,, maar reen woensdag.
Groete
J

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jun 16, 2014 5:17 pm
by Goose
Het vandag nog een of twee goed gedoen gekry :wink:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Jun 28, 2014 7:20 pm
by Goose
.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Jun 28, 2014 8:10 pm
by Jean Crous
Mooi man !! Ek se meneer Gans, jy kan mos met daai masjien vir my kom kuier ? Vir so n "speedster" is dit mos vinnig heen en weer (^^) (^^)
Jean.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 29, 2014 4:24 pm
by Goose
JeanTree wrote:Mooi man !! Ek se meneer Gans, jy kan mos met daai masjien vir my kom kuier ? Vir so n "speedster" is dit mos vinnig heen en weer (^^) (^^)
Jean.
Sal maar moet sien of hy die lang pad kort kan maak :twisted:

Waar is die fotos van daai FOX van jou :?:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 29, 2014 7:56 pm
by Jean Crous
Ok jy het my op die hot spot nou. Ek sal more n paar fotos neem en n thread hier begin :lol:
Groete
Jean.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 29, 2014 8:02 pm
by avgas
Mooi man (^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 29, 2014 8:42 pm
by Goose
avgas wrote:Mooi man (^^) (^^)
Die Naweek moet die Fox gediens word vir sy nuwe ATF nylstroom kom nader :wink: (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 29, 2014 9:23 pm
by avgas
Skree as jy hulp nodig het :wink:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 29, 2014 10:00 pm
by Goose
avgas wrote:Skree as jy hulp nodig het :wink:
Aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa ek soek een wat fiberglass cowl kan skuur :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 29, 2014 10:08 pm
by avgas
Soek verder :lol:
Daai goed is vir boot bouers (**)
Sterkte

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jun 30, 2014 9:52 am
by Jean Crous
Goose, veselglas is vir sekere mense VRESELGLAS :twisted:
Jean.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jun 30, 2014 1:15 pm
by Goose
JeanTree wrote:Goose, veselglas is vir sekere mense VRESELGLAS :twisted:
Jean.
Ek voel so oor skuur

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jun 30, 2014 3:22 pm
by avgas
Laaik net gat skuur :lol: :lol: