Page 16 of 16

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jun 11, 2015 9:11 pm
by Pietb
Baie geluk Hans (^^)

Hy's baie mooi !

Vele Veilige vliegure vir julle saam !!

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Jun 30, 2015 9:08 pm
by Goose
Het skade opgedoen :cry:

Het op Pietersburg geland om aan RV7 te gaan werk wat n mag probleem gehaat het. Met landing het ek die tarentale op die baan gesien en oor hulle gevlieg en diepper geland, was klaar op die spoed(40kts) waar jy nie weer kan optrek om iets te mis, toe nog +/- 20 tarentale oor die baan hartloop. Toe hulle my sien vlieg hulle op, net n moerse slag k@k en vere. Toe ek uitklim was ek verbaas om so min skade te sien. Het gedink vlerke gaan vol duike geslaan wees maar net die cowl is toe beskadig. Ek was gelukig om nie meer skade te he nie.

Het vandag die verf afgehaal en daar is n 6 duim skeur in die vreeeeeeeeeeeeeselglas wat moet regemaak word.

Het al 25hr gevlie met die airie en hy is groot fun (^^)

Groete
Goose

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Jul 01, 2015 8:58 am
by Jean Crous
Hans , jammer oor jou skade :( . Soos jy se , dit lyk darem nie te erg nie.
Het jy darem n oomblik se stilte gehou vir n gesneuwelde mede "aviator" :twisted: :lol:
Jean.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jul 02, 2015 10:01 pm
by thys bas
Jean Crous wrote:Het jy darem n oomblik se stilte gehou vir n gesneuwelde mede "aviator"
Eish, Jean, daar was drie vogels en hulle is nou U/S :shock: :lol:

Hans, jammer oor die skade maar soos jy opmerk, dit kon erger gewees het! Gaan sy reg wees vir Nylstroom of bring jy die Kitfox om te verkoop?

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Jul 03, 2015 1:28 pm
by Goose
thys bas wrote:
Jean Crous wrote:Het jy darem n oomblik se stilte gehou vir n gesneuwelde mede "aviator"
Eish, Jean, daar was drie vogels en hulle is nou U/S :shock: :lol:

Hans, jammer oor die skade maar soos jy opmerk, dit kon erger gewees het! Gaan sy reg wees vir Nylstroom of bring jy die Kitfox om te verkoop?
Soos ek gese het, hoop gatte het lekker gebrand in die pot :twisted:

Moet net verf dan is hy weer in die lug. Sal volgende week weer kan vlieg (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jul 23, 2015 8:44 pm
by Goose
puff

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Jul 24, 2015 7:03 am
by Air Hog
Darem wragtig pragtig!!

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Jul 25, 2015 10:01 pm
by Goose
Air Hog wrote:Darem wragtig pragtig!!
Dankie oom Hog, hoe gaan dit met die herstel :?:
Het vandag gaan kyk of ek iemand daar by kroon kry oppad terug van rusterburg na my ppl toets. Net een hanger oop en iemand waai vreeslik, toe doen ek maar n volle devleksie van aileron toets vir hom na een van J KROON se hoenders voor my ingevlieg het op 7000" :twisted: Baie gevaarlik om daar te vlieg :lol:


Groete
Goose

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jul 27, 2015 9:24 am
by Air Hog
Hi Hans
Nog buite aksie, sal seker oor so 'n maand eers weer kan stokke vat. Sal dan ook reg wees vir my Flip. :-)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Nov 09, 2015 8:55 am
by Air Hog
Hi Hans
Pieter het toe die een aangeskaf:
PRV_001.jpg

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Jan 01, 2016 11:05 am
by Goose
Voorspoedige nuwe jaar aan almal (^^)

Het vanoggend vir ons jaarlikse eerste vlug ge gaan. Net Jammer die cub van Thys Is klein bietjie stadig die jaar :lol: hy sal moet kyk dink daar is n los tappit of iets :lol: :lol:

Die swamps noord van hamanskraal is leeg. Die damme kort ook baie water :(

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Jan 11, 2017 8:40 pm
by Goose
Seems If got the computer going, will post some pix again vhpy

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Feb 24, 2017 9:47 pm
by Goose
:wink: