Page 15 of 16

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Apr 08, 2015 11:44 am
by avgas
bliksem hoekom bel jy nie :evil:
Ek was by die kantoor besig met 'n klient toe jy oor gaan maar weet toe nie jy gaan land nie. Toe ek my vrou vra of dit 'n RV was se sy net 'n blou en witte maar weet nie wat nie :lol: (^^) (^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Apr 08, 2015 12:25 pm
by avgas
Air Hog wrote:WOW Goose, baie bly vir jou part!! (^^) (^^)

Klink my Avgas is 'n groot problem.
Hey ek is nie 'n probleem nie mnr Air hog :lol: :lol: (^^)
groete

Die Avgas wat nie 'n probleem is nie (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Apr 27, 2015 4:27 pm
by Goose
Eerste ontbyt met nuwe toy (^^)
Nou bly altwee my girl friends saam in een huis :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: hier kom vuurwerke :lol:

Groete
Goose

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Apr 27, 2015 8:07 pm
by thys bas
(^^) (^^) (^^) BAIE geluk Hans, ek is bly jou mission was suksesvol en jou glimlag gaan rondom!! (!!) (!!)

Lekker vlieg.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Apr 27, 2015 8:56 pm
by avgas
Blou en wit airies in blou en wit Hangar. (^^)
Altwee vliegtuie is pragtig vhpy

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu May 07, 2015 11:24 am
by Air Hog
Nou, sê my, wanneer kan ons 'n flip kry????

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu May 07, 2015 9:12 pm
by Goose
Air Hog wrote:Nou, sê my, wanneer kan ons 'n flip kry????
So dra ek al die snags uit gesort het, sukkel nog met koue oil temp en wiebrasie oor 150kt. Het veranderinge gedoen sal sien wat maak hy saterdag (**)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri May 08, 2015 6:09 am
by Air Hog
Goose wrote:
Air Hog wrote:Nou, sê my, wanneer kan ons 'n flip kry????
So dra ek al die snags uit gesort het, sukkel nog met koue oil temp en wiebrasie oor 150kt. Het veranderinge gedoen sal sien wat maak hy saterdag (**)
(^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon May 18, 2015 12:40 pm
by ppakotze
Dit lyk mooi, lyk my daar is nog baie plek in daai hangar vir nog speelgoed.

As ek terugblaai sien ek die RV se baffles is swart geverf. Is verf nodig vir baffles en maak swart dit nie moelik om olie of ander probleme te sien nie?

Groete
P.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue May 19, 2015 7:27 pm
by Goose
ppakotze wrote:Dit lyk mooi, lyk my daar is nog baie plek in daai hangar vir nog speelgoed.

As ek terugblaai sien ek die RV se baffles is swart geverf. Is verf nodig vir baffles en maak swart dit nie moelik om olie of ander probleme te sien nie?

Groete
P.
Hi P
Ek het die vliegtuig so met swart baffels gekry, daar is geen nut om dit te verf nie. Ek het al baie verskilende kleure baffels gesien. Ligte kleure werk beter as jy iets wil sien.

Groete
H

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed May 27, 2015 7:35 am
by Jean Crous
vhpy 8) Eendag as ek groot is, en n snor en n HI-FI het,......dan sal ek ook n RV he :P
J

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Jun 03, 2015 7:11 pm
by Goose
Het vandag in Musina gaan werk met die airie. Die vront wat gauteng pla is nie gaaf vir vlieg nie, lank laas so gestamp en skut :(

Vir die 3.3 ure vlug het ek 115lt gebruik +/-36lph teen 170kt (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Jun 03, 2015 8:55 pm
by avgas
werks bakkie :lol: of breakdown bakkie :lol:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jun 04, 2015 7:05 pm
by thys bas
DJUSSSHH, :shock: :shock: Dit is fantasties! (^^) (^^) (^^) Lyk of jy nou al die snags uitgesort het?

As ek dieselfde trip met die Cub moes doen sou dit 6 uur vliegtyd neem en 160 liter brandstof brand, en twee fuel stops tussen-in :lol: Dan praat ons nie eers van die ground crew se koste nie.... :roll:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jun 04, 2015 9:13 pm
by Goose
thys bas wrote: Lyk of jy nou al die snags uitgesort het?

Wel deel van die vlug was om die MOD's te toets op die baas se rekening :lol:
Vibrasie is reg = was die canopy
Oil temp nou amper te warm (op van 150'f na 200'f) = een cooler uit gehaal.
Nou nog net die back fire met takeoff wat ek nog na soek. Het die carb laat check, hulle het paar voute reg gemaak maar het geen verskil gemaak. Ek het n vermoede dit kan dalk die electronic mag wees

amper daar (^^)