Page 14 of 16

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Mar 31, 2015 7:34 pm
by Goose
JeanTree wrote:Hey Goose, was daai CAA "spanspektuer" al daar ? :twisted: vhpy
Jean.
Hoopenlik is more die grood dag. Ek sien vandag hy het die ongeluk in 2013-4-12 gehaat,so dis amper twee jaar later en hy vlieg amper :wink:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Mar 31, 2015 8:23 pm
by Goose
IceAge wrote:Hans,

Ek wil nou nie vloek nie so ek sal maar net sê daai vliegtuig is 'Mooier as 'n mooi meisie wat lelik sit'.....

Baie geluk met 'n 'stunning' projek..... Hoop ons sal haar ook by Kroon te siene kry. Sonder die kragdrade is die runway nou lekker lank en kan die vinnige jette ook daar kom kuier. (^^)

Verf jy net jou eie vliegtuie of doen jy ander ook?? My Sannah sal self so 'n 'paint job' waardeer

Groete
Deon
Hi Deon

Jy weet as so mooi meisie elke dag vir jou soooooo wydsbeen staan en kyk vat dit GROOT wilskrag om haan NIE vir n paar touch en go's te vat nie :twisted: :lol: :lol:

Kroon se baan is te ongelyk vir daai klein wielle :( maar ek sal nog vir julle kom kuier met ander toy (^^)

Ek verf net my eie airies dit is te groot werk om dit vir ander dit te doen en ek het nie tyd nie (ek wil ook so nou en dan speel).

Groete
Hans

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Apr 02, 2015 9:49 am
by Air Hog
En.... Wat gebeur????

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Apr 02, 2015 1:24 pm
by Jean Crous
Air Hog wrote:En.... Wat gebeur????
Net so......net so ! Ekke wil ook weet :?: :?: :?: :lol:
J

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Apr 02, 2015 8:49 pm
by avgas
Die toetsvlug het toe vandag gebeur (^^) (^^)
Baie geluk Hans :wink:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Apr 02, 2015 8:54 pm
by Goose
Dit het toe gebeur :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Dankie aan almal se goeie wense en aanmoedeging dit het lank gevat maar ZU-KEA vlieg weer. Dankie aan almal wat gehelp het om hom klaar te kry, ek dink die appies by die werk is die blyste van almal dat hy klaar is. Nou hoef hulle nie meer die amper onmoontlike plekke in te kruip om iets te gaan doen :lol:

Baie Dankie aan my goeie vriend en mentor in lugvaart Wimpie Jordaan dat hy die toets vlug Behartig het, dit betekin baie vir my.

Daar is nog een of twee klein goeitjies wat gedoen moet word maar dit sort ons volgende week uit.

Nou kan ek begin speel (^^)

Hier is n paar fotos van die eerste vlug (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Apr 02, 2015 9:08 pm
by avgas
waar is die rv grin?
baie geluk Goose. dit wat ek gesien het is finominaal (^^)
Ja Wimpie is 'n "legend" as jy vir die k@khuis 'n engine en prop op sit sal hy hom vlieg :lol: Chuck Norris salueer vir Wimpie (!!)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Apr 03, 2015 3:07 pm
by Divan rossouw
Baie mooi en baie geluk oom. Mag oom baie veilige ure kry op hom.. Divan (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Apr 03, 2015 6:12 pm
by thys bas
Baie geluk Hans, Dit was al die sukkel werd.

Ons hoop julle gaan baie en veilige vliegure saam geniet (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Apr 06, 2015 10:45 am
by Martinvt
Baie geluk.....

(^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Apr 07, 2015 9:23 pm
by Goose
Het vandag my beurt gekry :wink: Was gou Nylstroom toe maar net twee grassnyers daar gekry geen Avgas nie :lol:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Apr 08, 2015 7:25 am
by Air Hog
WOW Goose, baie bly vir jou part!! (^^) (^^)

Klink my Avgas is 'n groot problem.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Apr 08, 2015 7:54 am
by nicow
Wow,baie geluk!!!Daai smile sê als (^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Apr 08, 2015 8:15 am
by IceAge
... Cruise 177knots.... Eish eendag as ek groot is wil ek ook so vinnig vlie. Baie nice (^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Apr 08, 2015 11:38 am
by JvTonder
Ja Nee BAIE geluk mnr Gans man hoop jy het baie veilig en lekker vliegure in jou nuwe arie! (^^)