Page 12 of 16

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Feb 24, 2015 9:28 pm
by Goose
Het vandag fuel in gegooi sover lyk als goed sal more sien of iets lek. More gaan landing light lense in, dan is dit weer ek en die sprygun vir die spats en wing tips. EN DAN :!: :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Feb 25, 2015 7:53 pm
by Kingfisher
EN DAN sien ons daai smaaaail wat vir 'n week hou sonder om te verlep, of wat sĂȘ ek (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Feb 26, 2015 7:43 am
by nicow
Goose wrote:Het vandag fuel in gegooi sover lyk als goed sal more sien of iets lek. More gaan landing light lense in, dan is dit weer ek en die sprygun vir die spats en wing tips. EN DAN :!: :twisted:
...en,vlieg jy vandag...?

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Feb 28, 2015 9:11 pm
by Goose
Hi Almal

:( Wel ek het dit nie reg gekry om klaar te wees voor einde Feb. My twee Girls staan nou saam onder een dak maar net een kan vlieg :( Die spats en fairings is geverf en reg om op te sit, landing light lense het uiteindelik by my uitgekom, wag nou nog net vir wingwalk stiekers van VAN's af. Nou moet ek maar n week wag voor ek weer kan aan gaan en klaar maak.

Het een vlug oor voor my vlieg toets vir my PPL(H) het hom ook amper klaar gekry :twisted:

Tot later
Goose

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Mar 01, 2015 8:26 am
by Divan rossouw
Die twee vliegtuie lyk baie mooi so langs mekaar. (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Mar 04, 2015 10:49 am
by Martinvt
Wow.. Very nice. (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Mar 04, 2015 12:58 pm
by Kingfisher
Het een vlug oor voor my vlieg toets vir my PPL(H) het hom ook amper klaar gekry :twisted:

Maak die kitfox nou plek vir 'n Robbie ?

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Mar 04, 2015 9:03 pm
by Goose
Kingfisher wrote:Het een vlug oor voor my vlieg toets vir my PPL(H) het hom ook amper klaar gekry :twisted:

Maak die kitfox nou plek vir 'n Robbie ?

N Huey is meer my size :twisted: :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Mar 04, 2015 9:04 pm
by Goose
Martinvt wrote:Wow.. Very nice. (^^) (^^) (^^) (^^)
Een van die dae kan ek vir julle op potgieter gaan kuier (^^) ek het mos belowe :wink:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Mar 05, 2015 8:35 pm
by Kingfisher
'n Huey met daardie blou & wit kleurskema, behoort iets vir die oog te wees, beslis genoeg pak en sitplek (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Mar 14, 2015 8:58 pm
by Goose
:twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Mar 15, 2015 4:53 pm
by Kingfisher
Ek neem aan Baie Geluk is in orde ? (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Mar 15, 2015 4:55 pm
by Goose
Amper daar. Nog net wing tips verf en opsit. Hoop om vrydag te vlieg (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Mar 15, 2015 4:59 pm
by Goose
Kingfisher wrote:Ek neem aan Baie Geluk is in orde ? (^^)
Baie dankie, nou is ek nie net n plank pilot nie maar ook n Windpomp driver :lol:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Mar 15, 2015 5:28 pm
by Kingfisher
Ons kyk uit vir die wit & blou Huey, sal jou arm draai vir 'n flip.
Die RV het baie mooi uitgekom, hoop jy't baie lekker en veilige ure daarmee.