RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
Re: RV 8 Rebuild
Het vandag fuel in gegooi sover lyk als goed sal more sien of iets lek. More gaan landing light lense in, dan is dit weer ek en die sprygun vir die spats en wing tips. EN DAN
- Kingfisher
- Got my wings at last
- Posts: 231
- Joined: Sat Jul 12, 2008 10:08 am
- Location: Randfontein
Re: RV 8 Rebuild
EN DAN sien ons daai smaaaail wat vir 'n week hou sonder om te verlep, of wat sê ek
Re: RV 8 Rebuild
...en,vlieg jy vandag...?Goose wrote:Het vandag fuel in gegooi sover lyk als goed sal more sien of iets lek. More gaan landing light lense in, dan is dit weer ek en die sprygun vir die spats en wing tips. EN DAN
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: RV 8 Rebuild
Hi Almal
Wel ek het dit nie reg gekry om klaar te wees voor einde Feb. My twee Girls staan nou saam onder een dak maar net een kan vlieg Die spats en fairings is geverf en reg om op te sit, landing light lense het uiteindelik by my uitgekom, wag nou nog net vir wingwalk stiekers van VAN's af. Nou moet ek maar n week wag voor ek weer kan aan gaan en klaar maak.
Het een vlug oor voor my vlieg toets vir my PPL(H) het hom ook amper klaar gekry
Tot later
Goose

-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Thu Oct 16, 2014 3:33 pm
Re: RV 8 Rebuild
Die twee vliegtuie lyk baie mooi so langs mekaar.
- Kingfisher
- Got my wings at last
- Posts: 231
- Joined: Sat Jul 12, 2008 10:08 am
- Location: Randfontein
Re: RV 8 Rebuild
Het een vlug oor voor my vlieg toets vir my PPL(H) het hom ook amper klaar gekry
Maak die kitfox nou plek vir 'n Robbie ?
Maak die kitfox nou plek vir 'n Robbie ?
Re: RV 8 Rebuild
Kingfisher wrote:Het een vlug oor voor my vlieg toets vir my PPL(H) het hom ook amper klaar gekry
Maak die kitfox nou plek vir 'n Robbie ?
N Huey is meer my size
Re: RV 8 Rebuild
Een van die dae kan ek vir julle op potgieter gaan kuier ek het mos beloweMartinvt wrote:Wow.. Very nice.
- Kingfisher
- Got my wings at last
- Posts: 231
- Joined: Sat Jul 12, 2008 10:08 am
- Location: Randfontein
Re: RV 8 Rebuild
'n Huey met daardie blou & wit kleurskema, behoort iets vir die oog te wees, beslis genoeg pak en sitplek
- Kingfisher
- Got my wings at last
- Posts: 231
- Joined: Sat Jul 12, 2008 10:08 am
- Location: Randfontein
Re: RV 8 Rebuild
Ek neem aan Baie Geluk is in orde ?
Re: RV 8 Rebuild
Baie dankie, nou is ek nie net n plank pilot nie maar ook n Windpomp driverKingfisher wrote:Ek neem aan Baie Geluk is in orde ?
Last edited by Goose on Sun Mar 15, 2015 5:31 pm, edited 1 time in total.
- Kingfisher
- Got my wings at last
- Posts: 231
- Joined: Sat Jul 12, 2008 10:08 am
- Location: Randfontein
Re: RV 8 Rebuild
Ons kyk uit vir die wit & blou Huey, sal jou arm draai vir 'n flip.
Die RV het baie mooi uitgekom, hoop jy't baie lekker en veilige ure daarmee.
Die RV het baie mooi uitgekom, hoop jy't baie lekker en veilige ure daarmee.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 137 guests