Hoopenlik is more die grood dag. Ek sien vandag hy het die ongeluk in 2013-4-12 gehaat,so dis amper twee jaar later en hy vlieg amperJeanTree wrote:Hey Goose, was daai CAA "spanspektuer" al daar ?
Jean.
RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
Re: RV 8 Rebuild
Re: RV 8 Rebuild
Hi DeonIceAge wrote:Hans,
Ek wil nou nie vloek nie so ek sal maar net sê daai vliegtuig is 'Mooier as 'n mooi meisie wat lelik sit'.....
Baie geluk met 'n 'stunning' projek..... Hoop ons sal haar ook by Kroon te siene kry. Sonder die kragdrade is die runway nou lekker lank en kan die vinnige jette ook daar kom kuier.
Verf jy net jou eie vliegtuie of doen jy ander ook?? My Sannah sal self so 'n 'paint job' waardeer
Groete
Deon
Jy weet as so mooi meisie elke dag vir jou soooooo wydsbeen staan en kyk vat dit GROOT wilskrag om haan NIE vir n paar touch en go's te vat nie
Kroon se baan is te ongelyk vir daai klein wielle maar ek sal nog vir julle kom kuier met ander toy
Ek verf net my eie airies dit is te groot werk om dit vir ander dit te doen en ek het nie tyd nie (ek wil ook so nou en dan speel).
Groete
Hans
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
En.... Wat gebeur????
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1260
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
Net so......net so ! Ekke wil ook weetAir Hog wrote:En.... Wat gebeur????
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: RV 8 Rebuild
Die toetsvlug het toe vandag gebeur
Baie geluk Hans
Baie geluk Hans
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: RV 8 Rebuild
Dit het toe gebeur
Dankie aan almal se goeie wense en aanmoedeging dit het lank gevat maar ZU-KEA vlieg weer. Dankie aan almal wat gehelp het om hom klaar te kry, ek dink die appies by die werk is die blyste van almal dat hy klaar is. Nou hoef hulle nie meer die amper onmoontlike plekke in te kruip om iets te gaan doen
Baie Dankie aan my goeie vriend en mentor in lugvaart Wimpie Jordaan dat hy die toets vlug Behartig het, dit betekin baie vir my.
Daar is nog een of twee klein goeitjies wat gedoen moet word maar dit sort ons volgende week uit.
Nou kan ek begin speel
Hier is n paar fotos van die eerste vlug

waar is die rv grin?
baie geluk Goose. dit wat ek gesien het is finominaal
Ja Wimpie is 'n "legend" as jy vir die k@khuis 'n engine en prop op sit sal hy hom vlieg Chuck Norris salueer vir Wimpie
baie geluk Goose. dit wat ek gesien het is finominaal
Ja Wimpie is 'n "legend" as jy vir die k@khuis 'n engine en prop op sit sal hy hom vlieg Chuck Norris salueer vir Wimpie
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Thu Oct 16, 2014 3:33 pm
Re: RV 8 Rebuild
Baie mooi en baie geluk oom. Mag oom baie veilige ure kry op hom.. Divan
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Baie geluk Hans, Dit was al die sukkel werd.
Ons hoop julle gaan baie en veilige vliegure saam geniet
Ons hoop julle gaan baie en veilige vliegure saam geniet
Re: RV 8 Rebuild
Het vandag my beurt gekry Was gou Nylstroom toe maar net twee grassnyers daar gekry geen Avgas nie
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
WOW Goose, baie bly vir jou part!!
Klink my Avgas is 'n groot problem.
Klink my Avgas is 'n groot problem.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Wow,baie geluk!!!Daai smile sê als
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: RV 8 Rebuild
... Cruise 177knots.... Eish eendag as ek groot is wil ek ook so vinnig vlie. Baie nice
Caught a dream............
Windlass Aquilla
Thunderbird MKII
Savannah VG
Windlass Aquilla
Thunderbird MKII
Savannah VG
Re: RV 8 Rebuild
Ja Nee BAIE geluk mnr Gans man hoop jy het baie veilig en lekker vliegure in jou nuwe arie!
Flying feeds the soul!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 71 guests