RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
I think we can expect to see pictures of Goose's RV soon. He has tasted 170+ Knts TAS behind the controls of a RV this weekend and he is on fire to finish his RV now.
Can't blame him,
Can't blame him,
- Robbie Shaw
- The sky is all mine
- Posts: 453
- Joined: Fri Mar 01, 2013 5:30 am
Re: RV 8 Rebuild
Can't wait ......
Robbie Shaw. (Rhodie)
Zero seven 2 5 six zero 2 six two seven
ZU-BJU. (Love Machine)
Airmanship No 1
Zero seven 2 5 six zero 2 six two seven
ZU-BJU. (Love Machine)
Airmanship No 1
Re: RV 8 Rebuild
Hi All.thys bas wrote:I think we can expect to see pictures of Goose's RV soon. He has tasted 170+ Knts TAS behind the controls of a RV this weekend and he is on fire to finish his RV now.
Can't blame him,
I have hade the privilege to fly a RV7 over the weekend after the rebuild, have done 5hr in this speed machine over the last 2 day's
I will put pictures of my RV8 this week.
Goose
Re: RV 8 Rebuild
Het is swak selfoon foto's van aie airie. Klomp klyn brackets in gesit wat nie laat lyk of daar nie baie gedoen is nie. More word die laste rivets in die vloer gesit. Die landing gear kan dan in gesit word. Dan is hy weer op sy wielle
- Attachments
-
- rv8r.jpg (95.77 KiB) Viewed 2090 times
-
- rv8rr.jpg (97.68 KiB) Viewed 2090 times
-
- rv8rrr.jpg (95.33 KiB) Viewed 2090 times
Re: RV 8 Rebuild
Vorder darem , jy moet jou roer ek wil vir 'n flip gaan saam met jou
Flying feeds the soul!
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Mooi Goose,
Dit lyk prastig man
Dit lyk prastig man
Re: RV 8 Rebuild
En daar staan sy.....wyds-been en wag vir jou. Geduldig, sonder om te klae.
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Mooi, sy is besig om op te staan!
Nou moet ons gou blyplek kry! Jou aanloopbaan is te kort, hierdie een het lekker lang baan nodig (Ons kan altyd probeer om weer die pad te sluit en die DC6 se baan oop te maak)
Baie geluk met die vordering Goose
Nou moet ons gou blyplek kry! Jou aanloopbaan is te kort, hierdie een het lekker lang baan nodig (Ons kan altyd probeer om weer die pad te sluit en die DC6 se baan oop te maak)
Baie geluk met die vordering Goose
Re: RV 8 Rebuild
Sy begin nou na n vliemasien lykBoet wrote:En daar staan sy.....wyds-been en wag vir jou. Geduldig, sonder om te klae.
Oom Boet
Hoop nie my vrou sien jou post nie, sy se al klaar die RV is my skelmpie. So jou post sal net meer petrol op die vuur wees
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Oom Gans
Hoe vorder dinge hier? Gaan sy klaar wees vir die Tailies na Nylstroom?
Sit bietjie nuwe foto's op asb.
Hoe vorder dinge hier? Gaan sy klaar wees vir die Tailies na Nylstroom?
Sit bietjie nuwe foto's op asb.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Hi Air Hog en die resAir Hog wrote:Oom Gans
Hoe vorder dinge hier? Gaan sy klaar wees vir die Tailies na Nylstroom?
Sit bietjie nuwe foto's op asb.
Dinge gaan maar stadig met die RV maar hy staan nie stil nie. Hy sal nie reg wees vir tailies nie. Ek sal die naweek nuwe fotos opsit.
Groete Goose
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1260
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
Mense !! Nou maak jy my sommer lekker jaloers
Jean.
Jean.
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 50 guests