Nee Nee julle, n skou stuk is n mens te bang om me te vlieg. Die bul gaan gevlie wordAir Hog wrote:Dis die enigste manier wat ou Goose werk!nicow wrote:Dit gaan 'n skouvliegtuig wees as hy klaar is
RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
Re: RV 8 Rebuild
Re: RV 8 Rebuild
Dinge vorder. Soek net iemand wat weet hou om te vyl, al die plate moet gevyl word so dit vat maar tydJvTonder wrote:Vordering mnr Goose?
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Vlieg hy al?
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Nee nog nie, amper klaar met my huis dan kan ek weer volstoom rv bou. Moet die regeering happy houAir Hog wrote:Vlieg hy al?
Re: RV 8 Rebuild
Would love to get my hands on one of These
Beautiful Aerie - Keep going.
Beautiful Aerie - Keep going.
Gavin van der Berg - ZS-WWF
“The genius controls the chaos”
One of the Proud Chain Gang Founding Members
“The genius controls the chaos”
One of the Proud Chain Gang Founding Members
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
JJUUSSHH Boys, waa'rs Father Goose?
Goose, is jy OK ou maat?
Goose, is jy OK ou maat?
Re: RV 8 Rebuild
Baas Thysthys bas wrote:JJUUSSHH Boys, waa'rs Father Goose?
Goose, is jy OK ou maat?
Kyk ek kan nou se dat om n vliegtuig te rebuild is NIKS teenoor n HUIS rebuild nie. Hoop om woensdag terug te begin trek in die huis van uit my skwatter kamp op die grasperk. Na twee maande se kamp is Al my kamp toerusting te koop wil NOOIT weer kamp
Hoop ek kan volgende week weer begin werk aan die RV
Groete
Goose
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Eish! Welkom terug! Bly jou internetkonneksie werk nog
Eish, ek het dan gehoop ek kan my Sprite Sport wat daar in die hangar op Wonderboom staan aan jou smous, want ek gaan ook nooit weer kamp nie, sonder dat ek my huis herbou het!Goose wrote:Na twee maande se kamp is Al my kamp toerusting te koop wil NOOIT weer kamp
Re: RV 8 Rebuild
Left side skin and landing gear box done. Of to paint shop before installation
Getting there slowly
To all the anther pilot's "PLEASE KEEP YOUR PLANE"s IN ONE PEASE" so I can spend more time fixing mine
Groete
Goose
Getting there slowly
To all the anther pilot's "PLEASE KEEP YOUR PLANE"s IN ONE PEASE" so I can spend more time fixing mine
Groete
Goose
- Attachments
Last edited by Goose on Wed Jan 08, 2014 10:41 am, edited 1 time in total.
Re: RV 8 Rebuild
Ek hoop ok so Nylstroom kom nader, hoe ver trek jou Jodel gaan hy klaar wees vir nylstroom?JvTonder wrote:Mooi so Hans een van die dae is jy in die lug.
Het vergeel om gister n foto te neem van die neus aan die airie
Groete
Re: RV 8 Rebuild
Hans min werk oor aan die Jodel, regtig min as ek skouer aan die wiel sit is hy seker binne twee klaar maar die tyd en TYD is net nie nou tot my beskikking nie Sal dit maar dag vir dag vat maar mik om Nylstroom te maak.
Flying feeds the soul!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 111 guests