Nou praat jyavgas wrote:Laaik net gat skuur
RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
Re: RV 8 Rebuild
Re: RV 8 Rebuild
Ons wagJeanTree wrote:Ok jy het my op die hot spot nou. Ek sal more n paar fotos neem en n thread hier begin
Groete
Jean.
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1260
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
Ok my mooi baas, ek was weg vir so 2 dae, sal more kykGoose wrote:Ons wagJeanTree wrote:Ok jy het my op die hot spot nou. Ek sal more n paar fotos neem en n thread hier begin
Groete
Jean.
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: RV 8 Rebuild
mooi man mooi
ek het weer lekker gespeel met die 4 vandag
ek het weer lekker gespeel met die 4 vandag
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Dis nou wragtig pragtig!!
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Een van die dae speel ek saamavgas wrote:mooi man mooi
ek het weer lekker gespeel met die 4 vandag
Air Hog sal nie van jou vergeet nie
Vat more die cowls werk toe om te gaan pas
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Sê my Hans, moet ek mooi aantrek vir die flip?Air Hog sal nie van jou vergeet nie
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Wat jy aantrek is die minste van jou worrie's, soek solank n kooper vir jou jeep dit gaan n duur flip wees RV is nie goedkoop nieAir Hog wrote:Sê my Hans, moet ek mooi aantrek vir die flip?Air Hog sal nie van jou vergeet nie
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Nee jong, dis vir manne met geld, ek is nie in daai klas nie.Wat jy aantrek is die minste van jou worrie's, soek solank n kooper vir jou jeep dit gaan n duur flip wees RV is nie goedkoop nie
Maar, 'n man mag droom. Miskien wen ek die Lotto, ek moet net speel.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Lotto???? ek speel dan en ek wen nie eers nie. As ek geld wil he dan moet ek daarvoor werkAir Hog wrote:Nee jong, dis vir manne met geld, ek is nie in daai klas nie.Wat jy aantrek is die minste van jou worrie's, soek solank n kooper vir jou jeep dit gaan n duur flip wees RV is nie goedkoop nie
Maar, 'n man mag droom. Miskien wen ek die Lotto, ek moet net speel.
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: RV 8 Rebuild
Ek dink ek moet jou kom sien, dink ek doen iets verkeert. Werk hard maar het nooit geld nieavgas wrote: As ek geld wil he dan moet ek daarvoor werk
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Ek is seker die RV8 vlieg nou al...
Oom Gans, laat weet bietjie man!!
Oom Gans, laat weet bietjie man!!
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Ek wens dit was die geval, maar hy vlieg nog nie en om als te kroon kan ek nie die fotos op laai van die vordering nie. Nog net +/- 50 rivets en die vlerke pas dan gaan hy paint shop toe.Air Hog wrote:Ek is seker die RV8 vlieg nou al...
Oom Gans, laat weet bietjie man!!
Air Hog kan jy nie dalk vir my n foto hier by sit as ek hom vir jou Mail nie ASB
Groete
Goose
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Hi Hans, mail johan dot welman At vodamail dot coza
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 92 guests