Page 1 of 2

Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Tue Jun 11, 2013 4:04 pm
by Folla
:lol: One day to go. :shock:

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Tue Jun 11, 2013 4:13 pm
by Bulletjie
Ek KYK!

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Tue Jun 11, 2013 4:34 pm
by nicow
Folla wrote::lol: One day to go. :shock:
Hoop die weer bly mooi vir 'n toetsvlug....

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Tue Jun 11, 2013 5:28 pm
by Folla
But wait, There's more. (**)

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Thu Jun 13, 2013 3:23 pm
by Folla
Zu-KYK ondergaan nou n Facelift. Het hom oorgekoop by Koos Nel. Koos baie dankie, glo hy sal weer in die selfde mooi kondisie wees as toe jy hom gehad het.
Sal foto's post soos ons aangaan.
Vlerk is klaar by Jenya en het Kwotasie gekry :shock:
Wil net Die Raptor bietjie mooi maak en verkoop dan begin ek volspoed met KYK.

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Fri Jun 14, 2013 1:35 am
by cobra
Folla wrote:Zu-KYK ondergaan nou n Facelift. Het hom oorgekoop by Koos Nel. Koos baie dankie, glo hy sal weer in dieselfde mooi kondisie wees as toe jy hom gehad het.
Sal foto's post soos ons aangaan.
Vlerk is klaar by Jenya en het Kwotasie gekry :shock:
Wil net Die Raptor bietjie mooi maak en verkoop dan begin ek volspoed met KYK.
Dis goeie nuus Folla, hoop KYK is spoedig weer terug in die lug en veilige ure vir jou. Groete en sterkte vir Koos !

Sias

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Fri Jun 14, 2013 7:22 am
by nicow
Folla wrote:Zu-KYK ondergaan nou n Facelift. Het hom oorgekoop by Koos Nel. Koos baie dankie, glo hy sal weer in die selfde mooi kondisie wees as toe jy hom gehad het.
Sal foto's post soos ons aangaan.
Vlerk is klaar by Jenya en het Kwotasie gekry :shock:
Wil net Die Raptor bietjie mooi maak en verkoop dan begin ek volspoed met KYK.
Baie geluk (^^) (^^) (^^)
Jy het nou die beste :!:

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!ZU-KYK

Posted: Wed Jul 24, 2013 10:43 am
by Folla
Vlerk is bestel. Topless puff
Ry nou Springs toe om die trike te kry met al sy nuwe spares.
Die fotos sal volg.
:lol: :lol: :lol:

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!ZU-KYK

Posted: Wed Jul 24, 2013 3:17 pm
by nicow
Folla wrote:Vlerk is bestel. Topless puff
Ry nou Springs toe om die trike te kry met al sy nuwe spares.
Die fotos sal volg.
:lol: :lol: :lol:
(^^) (^^) (^^)

Re: Kyk this space!!! ZU-KYK

Posted: Wed Aug 21, 2013 2:23 pm
by Folla
Die panelbeating het nou begin, Al die panels by Spray-painter :shock: :lol:
Die oranje sal hy bly.

Re: Kyk this space!!! ZU-KYK

Posted: Mon Sep 02, 2013 1:42 pm
by cobra
Folla wrote:Die panelbeating het nou begin, Al die panels by Spray-painter :shock: :lol:
Die oranje sal hy bly.
A++

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Wed Sep 25, 2013 3:58 pm
by Folla
En En ($$)

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Wed Sep 25, 2013 5:39 pm
by German
(^^)

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Mon Dec 23, 2013 8:23 am
by Folla
KYK is in die lug, besig met toetsvlugte. Sal later foto's wys. s023

Re: Kyk this space!!!!!!!!!!

Posted: Mon Dec 23, 2013 9:23 am
by Air Hog
Baie geluk Folla. Mag sy jou baie veilige vliegure gee.