Page 3 of 3

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Thu Nov 19, 2015 10:18 am
by JvTonder
Boet wrote:En toe gee Karman moed op, toe koop ek maar sy errie, so lyk hy n week later.Nou staan die Turbi alweer stil...... NET hierie twee hanne van my!! :cry:
Boet gaan daai klein wieletjie nou op die regte plek kom? :twisted:

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Fri Nov 20, 2015 1:32 pm
by Boet
Dedicated Bang wielietjie only. Ek maak nou die errie klaar om hom te verkoop.

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Fri Nov 20, 2015 1:36 pm
by Boet
Nice feature is sy lekker ruim bagasie bak. Steerable nosewheel. Paar meer pype as die BB maar baie stewig gebou! Die errie gaan mooi lyk wanneer hy klaar is! 8)

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Mon Dec 07, 2015 9:46 pm
by Boet
Vixen progress.

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Tue Dec 08, 2015 8:16 pm
by Goose
Lyk goed so ver. Het gewonder hoe groot daai trok met rooi verf was, nou weet ek :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Tue Feb 23, 2016 8:06 am
by Boet
Ons vorder. Besig om die enjin installasie te voltooi

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Tue Feb 23, 2016 7:33 pm
by Goose
Mooi so een van die dae vlie hy (^^)